5
Waar: Duxbury 09:30 Predikant: Fanie van der Schyff Skriflesing Preekskema: geen Sang: Sb 7-2: 1 en 2 Sb 20-1: 5 en 6 Ps 18A: 1 en 14 Ps 146B: 1,4 en 6 Sb 9-2: 1,2,8 en 9 Sb 10-2 Ps 150A:1-3 Waar: Duxbury 18:30 Predikant: Griffel van Wyk Skriflesing 1 Joh 4:7-21 Preekskema: God se liefde wat bangwegvat is soos ‘Detolwat kieme wegvat. Sang: Ps 147b:1,3 [tweede melodie] Waar: Karmel 09:00 Troye 10:00 Predikant: Ds Fanus Heystek Skriflesing: Daniël 2: 31-45 Die huisgesin dra ‘n spesiale waarheid 18 Oktober 2009 Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof. Waarvoor is jy bang? God se koninkryk teenoor aardse koninkryke

Hart & Hand - 18 Oktober 2009

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief van Gereformeerde Kerk Brooklyn

Citation preview

Page 1: Hart & Hand - 18 Oktober 2009

Waar:

Duxbury 09:30

Predikant:

Fanie van der Schyff

Skriflesing

Preekskema: geen

Sang:

Sb 7-2: 1 en 2 Sb 20-1: 5 en 6

Ps 18A: 1 en 14 Ps 146B: 1,4 en 6 Sb 9-2: 1,2,8 en 9 Sb 10-2 Ps 150A:1-3

Waar:

Duxbury 18:30

Predikant:

Griffel van Wyk Skriflesing 1 Joh 4:7-21

Preekskema: God se liefde wat

‘bang’ wegvat is soos

‘Detol’ wat kieme

wegvat.

Sang:

Ps 147b:1,3 [tweede melodie]

Waar:

Karmel 09:00

Troye 10:00

Predikant:

Ds Fanus Heystek

Skriflesing:

Daniël 2: 31-45

Die huisgesin dra ‘n spesiale waarheid

18 Oktober 2009

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy

hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die

geloof.

Waarvoor is jy bang?

God se koninkryk teenoor aardse koninkryke

Page 2: Hart & Hand - 18 Oktober 2009

Rietvallei voedingskema Soos u reeds weet is die diakonie betrokke by die Rietvallei voedingskema. Ons samel nie bederfbare kosse in wat weekliks versprei word onder mense in ons gemeentes in Daspoort, Elandspoort en Pretoria- Wes. Hierdie mense kan regtig nie eers die basiese voedsel bekostig nie. Indien u 'n bydrae wil maak, kan die volgende kosse in die houtkis in die voorportaal geplaas word: mieliemeel, suiker, rys, melkpoeier, macaroni, spaghetti, soppoeier, soja, blikkies gemengde groente, vis, vleis, konfyt, grondboontjiebotter, koffie, badseep, toiletpapier.

Beste KVA-lid en gesin Fanie en Elmarie wil graag DV Sondag 25

Oktober saam met die KVA kuier by The

Hillside 283. Julle word dus hartlik uitgenooi

na 'n mosaik-buffetete saam met die ander

lede van die KVA en hul gesinne. Bring

asseblief die volgende saam: Eie eetgerei

en drinkgoed (ons sal sommer van die saal-

stoele leen vir die geleentheid maar as jy

jou eie gemaklike seilstoel verkies bring dit

saam) 'n Vleisgereg en bykos (ons pak alles

uit en skep ons eie buffetete) Elmarie sal

sorg vir die nagereg en koffie Laat weet

asseblief of julle kan kom deur 'n e-pos te

stuur of sms na 0834466096 of 0842453935

Ons sien uit daarna om julle by ons te

ontvang.

Troyestraat diensgroep verkoping Die diensgroep vra asseblief weer enige ou klere, beddegoed, handdoeke, ens. Enige iets is baie welkom. Enige artikel vir ons wit olifant tafel sal ook baie waardeer word. Broodpanne, koffie bekers, messe, vurke, lepels en borde, alles word benodig. Baie dankie

Dagboek:

Vandag Katkisasie Les 20 Maandag 10:00 Jeugdeputate 17:30 KVA vergader in konsistorie 19:00 Bybelskool Woensdag 18:00 Diakonie vergader in die konsistorie 19:00 Kerkraad en Diakens vergader in

kerkgebou Donderdag 10:00 Sestig Plussers in die moederskamer

AUGUSTUS DANKOFFER 2009 Met groot dankbaarheid rapporteer ons dat

R226,086 ontvang is. Ons kort dus nog R23,914 om ons doelwit

bedrag van R250 000 te bereik.

Indien u nog ‘n bydrae wil maak om die tekort uit te wis is u welkom.

Jy kan jou bydrae per koevert stort of dit direk in die Kerk se bank-rekening deponeer op die volgende rekening: Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn, rekeningnommer 540 340 110, Takkode: 334, 745, ABSA Bank, Lynnwoodweg. Merk asseblief u bankdeposito duidelik met u van, voorletters en noem-naam, en dat dit vir Augustus Dankoffer bedoel is.

Die Groot Gryse... Klein voor God Centurion Blaasorkes Die geloofspad van Paul Kruger opgevoer deur Carel Trichardt in die ouditorium UP Groenkloofkampus op Saterdag 24 Oktober om 19:00. Bespreek by 012 379 7531. Kaartjies R70 en R30.

Page 3: Hart & Hand - 18 Oktober 2009

3

Bedanking Die Troyestraat inwoners wil graag die Agapé diensgroep bedank vir die heerlike lentetee en bederf-oggend. Dit was heerlik en word van harte waardeer.

Rugbyaand 2009 GK Elandskraal bied op Vrydagaand 6 November om 18:30.by die Buffelsaal ATKV Oord, Buffelspoort `n rugbyaand aan waartydens verskeie Rugby legendes asook huidige rugbyspelers teenwoordig sal wees. Kaartjies kos R250.00 pp of R2500.00 per tafel vir 10 persone en dit sluit `n drie- gang maaltyd in. Vir navrae of besprekings kontak Ds Lourens Nel 084 491 0463 of Piet Eloff 082 920 8904.

Naasteliefde:

Siekte

Gerda Snyman (083 625 6353) se broer is in die

intensiewe eenheid van ‘n Johannesburgse

hospitaal en hy is baie ernstig siek. Ons bid vir

Pieter en Gerda in die tyd krag en sterkte toe.

Hannie van der Walt (084 370 5602) is in die

hospitaal opgeneem. Ons bid haar spoedige

beterskap toe.

Annatjie Jurrius (072 207 2549) is in Montana

hospitaal opgeneem na ‘n besering, terwyl haar

eggenoot Dirk Jurrius se gesondheid so verswak

het dat hy tydelik oorgeplaas is na Karmel. Ons

bid beide spoedige beterskap en herstel toe.

Marinus Janse van Rensburg (083 413 1328)

sterk aan in die Wilgers hospitaal nadat hy

masels en toe longontsteking opgedoen het.

Ons bid hom spoedige herstel toe.

Meelewing

Jennimarie Davidson is die 13 de Oktober

oorlede. Ons bid haar familie en vriende die

vertroosting van die Here toe in die tyd.

Gelukwense aan die verjarendes...”

“Die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.” 1 Joh 2:17

18/10 Pieter van der Mescht 084 417 5456

18/10 Tanya Cameron 083 680 7082 19/10 Ignus Ferreira 083 257 3388 19/10 Ursula marais 082 372 6906 20/10 Stephanie Henning 012 440 7569 20/10 Tinus van Wyk 012 341 6691 21/10 Nicolaas Minnie 082 572 3101 21/10 Griffel van Wyk 082 354 3726 21/10 Riaan Prinsloo 082 756 1785 21/10 Lizunda Badenhorst 083 504 7327 22/10 Hugo Breed 012 362 5994 22/10 Elmarie van der Schyff 012 348 2467 23/10 Louis van Wijk 084 301 6984 23/10 Frieda Pretorius 012 361 3830 24/10 Malwande Mdonga 079 904 3264 24/10 Alida Schalekamp 072 443 5290

KVA vergadering Die KVA vergadering wat geskeduleer was vir

Donderdag 8 Oktober is geskuif na Maandag

19 Oktober. Die Kerkraad vergadering wat

geskeduleer was vir Woensdag 14 Oktober is

geskuif na Woensdag 21 Oktober.

NCD Vraelyste Net ‘n vriendelike versoek aan almal wat die

vraelyste per pos ontvang het om dit asseblief

so spoedig moontlik by die kerkkantoor in te

handig.

Vertrek met attstasie Vorster Daniël T Krugersdorp Ingekom met attestasie Van der Walt Johan Magalieskruin

Page 4: Hart & Hand - 18 Oktober 2009

4

Hervormingsfees Die jaarlikse Hervormingsfees vind in Wapadrant se kerkgebou plaas op 25 Oktober om 17:30 en nie 18:30 (soos in die verlede nie)

Sestig Plussers Wie: Bettie Wiechers Wat: Stress en die hantering daarvan. Waar: Moederskamer Wanneer: 22 Oktober 2009 Hoe laat: 10:00 Sien julle daar Niek Wiechers 012 361 5067

Juventus afsluiting Kom geniet vanaand ‘n lekker Juventus afsluiting met kaas en wyn net na die erediens.

Derdepoort Hoenderprojek Die Gereformeerde Kerk Derdepoort het in minstens twee opsigte tekorte: 1. Daar is nie genoeg fondse om 'n voltydse predikant te onderhou nie. Daarom doen Dr Johann le Roux (Brooklyn emeritus) diens in die gemeente op 'n deeltydse basis. 2. Die diakonie se uitgawes is ongeveer dubbeld hulle inkomste. Om nie 'n bakhand-staan gemeente te wees nie, het Derdepoort die hoenderprojek saam met dr Johann begin. Aangesien dit sy besigheid is stel dit hom in staat om deeltyds te kan bedien. Die diakonie ontvang R3 per kg vir elke kg waarvoor hulle bestellings kry. Hoendervleis, vars tot gevries, letterlik van kop tot tone, en alle snitte is beskikbaar in houers van ongeveer 10 kg. Die hoenders word by 'n geregistreerde abbatoir geslag. 'n Pryslys/bestelvorm is beskikbaar by [email protected]. Bestellings word

weekliks voor Woensdae 12:00 geneem vir aflewering op Vrydae. Stuur gerus 'n e-pos sodat die pryslys/bestelvorms aangestuur kan word. Dr Johann le Roux [email protected] 012 803 2262; 083 292 6919

Fanie e-pos Uiteindelik na ‘n gespook en ‘n gespartel is Fanie se internet en e-pos in ‘n werkende toestand. Sy e-pos adres is [email protected].

Akasia “Grap en kreun” aand U word uitgenooi na ‘n Grap-en –Kreun aand

op DV Vrydag 30 Oktober 2009 om 18:30. Dit

is ‘n sangaand in die trant van die Grafsteen-

sangera, vandaar die naam van ons aand. Tot

dusver het 9 gemeentes gereageer.

Gemeentes kompeteer met mekaar oor hoe

ons lyk en dink en wat ons doen wanneer ons

grappenderwys kreun terwyl ons sing. Elke

gemeente sing 3 liedjies op die

grafsteensangers se manier en beoordelaars

sal 1e,2e en derde plekke aanwys. Laat weet

so gou moontlik of u gaan deelneem. Johan

Nel. E-pos: [email protected]

Inligting en berigte vir die Hart en Hand moet asb voor Donderdag-oggend 10 uur aan die kerkkantoor deurgegee word!!

Page 5: Hart & Hand - 18 Oktober 2009

5

Parkeerskyfies By die deure is parkeerskyfies met die nuwe logo op beskikbaar. Neem gerus vir u daarvan

Banke by die deur Ouers met klein kindertjies word versoek om die gemerkte banke agter in die kerkgebou te gebruik.

Ons Webtuiste:

Laai preke af

Lewer kommentaar op preke

Vra vrae en gesels saam op die blog

Kry gemeente nuus en info

Hart en Hand inhoud

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…

Kantoor: Rentia de Beer (012) 362 0069 [email protected] www.gkbrooklyn.org.za Posbus 11168, Hatfield, 0028

Dr Fanie van der Schyff (012) 348 2467 / 083 446 6096 [email protected] Ds G van Wyk: (012) 362 0320 / 082 354 3726 [email protected]

Bank besonderhede: ABSA, Lynnwood tak, takkode: 334 745

Rekeningnommer: 540 340 110

Naam: Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn.

Indien u enige bydraes elektronies inbetaal,

gebruik u noemnaam, voorletters en van as

verwysing. Baie dankie!

Neem Kennis: Hierdie Sondag :18 Oktober 2009

Diensbeurte

Ouderling:Eben Venter

Diaken: Nicolaas Erasmus

Kollekte

Onder die diens: Diakonale werk

By die deure: Dankbaarheidsfonds

Volgende Sondag: 25 Oktober 2009

Diensbeurte

Ouderling Diaken: Stephan v/d Merwe

Kollekte

Onder die diens: Diakonale werk

By die deure: Bybelverspreiding

Diensbeurte Troyestraat 25/10

Harm Schreurs, Coetzee van Rooy, Jan v/d Merwe

Skinkbeurte vir Duxburyweg

18/10 Erna, Gr10 Ons dank ook aan die kontakpersone en hul helpers. 25/10 AG06, Gr 0, Gr 01, Gr5

www.gkbrooklyn.org.za