9
Waar: Duxbury 9:30 Predikant: Fanie van der Schyff Teks: Matteus 28:16-20 Preekskema: Die groot sending opdrag aan ons is om die Evangelie van ons Here oral oor te verkondig. Agter hierdie GROOT opdrag, lê daar egter nóg ‘n GROOT opdrag Sang: Sk 19-3:1,4 Sk 1-2:1,2,3 Sk 12-3:1,2 Ps 71a:9,14 Sk 10-2 Sk 14-1:1,2,3 Ps 134a:4 Waar: Duxbury 18:30 Predikant: Griffel van Wyk Skriflesing Eksodus 19:1- 6 & Eksodus 20:1-17; Rom 9:30-10:4 Preekskema: In hierdie 2 deel reeks leer ken ons die Spieël wat altyd die waarheid praat... en die waarheid is beide slegter en beter as wat jy dalk dink! Sang: Bly volhard soos atlete Praat ek mense eng'le tale Jesus groot bo almal Ek aanbid U Sb 9-2:1,8,9 [Melodie Sb 9-1] Kollekte: Vader Seun Sb 1-2:1,2,3 Agter die GROOT opdrag… 24 Julie 2011 Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die Spieëltjie, Spieëltjie ... deel 1 van 2 Open my geestesoog dat ek kan sien

Hart & Hand 2011-07-24

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief van GK Brooklyn

Citation preview

Page 1: Hart & Hand 2011-07-24

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Fanie van der SchyffTeks: Matteus 28:16-20

Preekskema:Die groot sending opdrag aan ons is om die Evangelie van ons Here oral oor te verkondig. Agter hierdie GROOT opdrag, lê daar egter nóg ‘n GROOT opdrag

Sang:Sk 19-3:1,4Sk 1-2:1,2,3Sk 12-3:1,2Ps 71a:9,14Sk 10-2Sk 14-1:1,2,3Ps 134a:4

Waar: Duxbury 18:30Predikant:Griffel van WykSkriflesingEksodus 19:1-6 & Eksodus 20:1-17; Rom 9:30-10:4

Preekskema:In hierdie 2 deel reeks leer ken ons die Spieël wat altyd die waarheid praat... en die waarheid is beide slegter en beter as wat jy dalk dink!

Sang:

Bly volhard soos atlete  Praat ek mense eng'le tale  Jesus groot bo almal Ek aanbid USb 9-2:1,8,9 [Melodie Sb 9-1]Kollekte: Vader Seun Sb 1-2:1,2,3

Waar:Karmel 09:00Troye 10:00Predikant:Dr Paul Kruger (Emeritus)Skriflesing:

2 Kon 6: 8 – 21: Ef 1: 15 – 23

Teks: 2 Kon 6:17: Ef 1: 18,19

Preekskema

1. Die onsienlike teenwoordigheid rondom my: Dit is daar in my nood –Dit is daar in my oorwinning2. Die onsienlike krag in my: Krag van hoop – Krag van liefde

Agter die GROOT opdrag…

24 Julie 2011Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof.

Spieëltjie, Spieëltjie ... deel 1 van 2

Open my geestesoog dat ek kan sien

Page 2: Hart & Hand 2011-07-24

Sang:Sk 1-2: 1-3

Sk 12-3: 1,2Ps 130: 1,2

Sk 15-1: 3,4Ps 126: 1-3 (1936 2e mel)

2

Page 3: Hart & Hand 2011-07-24

Where: New Life City Church Reitz str 09:00 – 11:00

Reverend:Prof Derrick Mashau

Text: Colossians 2: 6-23 (14)

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor, dat ons dit onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u welkom om een van die predikante te kontak

BybelstudieWoensdag 27 Julie by Nebohof. Tema: 1 Samuel 17

Reformed Church Ramotse...is planning to have a bazaar on 9 Aug to raise money for the church building at there new and growing church plant at Carousel-view. Is it possible for you to help us with donations of any second hand items to sell in that bazaar and some financial donations which we can use to buy food which we are going to sell on that day. Thank you for the love and help we have received from you previously. May the Lord bless your work as well. Prop. Oupa Nkoana 083 765 1354. - Bring items na Duxbury kerkgebou of kontak Griffel vir meer info.

Dagboek:Vandag:Jeug kleingroepeWoensdag:10:45 Bybelstudie in NebohofVrydag:Kerrie-en-Sjerrie aand

Instrumente!Enige iemand wat instrumente kan bespeel en belangstel om betrokke te raak by die musiekbediening word gevra om vanoggend of vanaand na die erediens agter te bly en met Phillip Loots te gesels.

Ons wil asseblief almal se epos adresse hê – stuur sommer ’n epos met jou naam en van na [email protected]

Baie dankie vir jou finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons

impak!ABSA, Hatfield tak, takkode: 334 745Rekeningnommer: 540 340 110Naam: Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydraes elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede - Diakonale-kas:ABSA tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rek nr: 540 280 126. (tak –Hatfield)

Nuwe Gemeente KommunikeerderOns is tans besig om 'n nuwe elektroniese kommunikeerder in werking te stel wat die kommunikasie na gemeentelede via epos, sms en direk na jou rekenaar sal vergemaklik. Jy kan die kommunikeerder aflaai vanaf die webblad. Indien die kerkkantoor jou epos adres het, sal die skakel aan jou aangestuur word.

The record of our charges is cancelled!

Page 4: Hart & Hand 2011-07-24

Gelukwense aan die verjarendes...”“Van hierdie dag af sal Ek

seën.” Haggai 2:19

24/07 Ezanne Pretorius 084 704 145424/07 Hannes van Niekerk 082 572 152924/07 Bernard Kruger Jasmyn B125/07 Rie Kroes 012 333 360925/07 Renate J van Vuuren 082 781 203826/07 Siegfried Marais 012 332 104826/07 Etienne Lubbe 082 457 056229/07 Yoané Penning 083 706 275829/07 AJ Kruger 073 177 473729/07 Lize Rossouw 012 333 509729/07 Richard Harman 083 416 214029/07 Hannes Otto 083 327 201929/07 Frans du Buy 072 211 185730/07 Danélle Prinsloo 083 299 732230/07 Louis Cloete 084 440 6777

Woonstel te huur: Daar word dringend gesoek na ‘n huurder vir Normandie woonstel wat aan die Diakonie gehoort. Die huurinkomste word vir diakonale werk gebruik. Kontak Rentia by die Kerkkantoor.

Raak herwinning jou hart?!Dinge rol! As jou vingers juk om iets te doen hieraan, help ons om ’n herwinningspunt by die kerk in te rig. Kobus van der Walt gaan leiding neem

maar soek ’n span wat saam opgewonde is om saam hieraan te werk. Op die manier kan ons help om ons afvalprodukte te verminder, herwin en weer te gebruik en ook op hierdie manier ’n verskil in ons gemeenskap te maak. Kontak gerus vir Kobus by 083 960 5249

Vertrek met attestasie:Schutte Aletta S Magol

Augustus dankoffer:

Die Augustus dankoffer-maand is om die draai en ‘n spesiale beroep word op jou gedoen om ook hierdie baie belangrike bydrae tot die gemeente se finansies te ondersteun. Ons doelwit vir hierdie jaar is R280 000.00. Die bydraes reeds ontvang is R15 550.00. Baie dankie daarvoor! Bydraes kan in die kollekte-sakkies geplaas word of direk in die bankrekening gedeponeer word. Merk asseblief in beide gevalle baie duidelik Augustus dankoffer.

Bankrekening ABSA BANK, Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn, rekening nommer 540-340-110.

WARM AAND met KERRIE en SJERRIEAlmal word hartlik uitgenooi na ons jaarlikse kerrie en sjerrie aand. Kom eet en kuier saam! Daar is te kies en keur uit ‘n verskeidenheid heer-like kerriegeregte.Daar is ook kerrie “sonder kerrie” vir die wat nie van die brand hou nie. Kaartjies is R60 en kinders onder 10jaar is gratis. Bring jou eie eetgerei,borde, glase en drinkgoed

Vrydag 29 Julie 18:00 vir 18:30 Kaartjies te koop by:Soekie Kruger 0833050323Sanet Venter 0832544644Marié Heystek 0826843209Petra de Klerk 0825538602Kom koop jou kaartjies so gou as moont-lik.Ons sien uit om ‘n glasie sjerrie met jou te klink! Groete Die Agape diensgroep

DissipelskapkafeeOns Dissipelskapkafee open weer Maandagaand, 25 Julie om 19:00 in die Kerksaal. Paul Grobler gaan die gespreks-

Page 5: Hart & Hand 2011-07-24

leier wees en ons onderwerp vir die aand is “Geloofsgroei” Kom gesels en kuier gesellig saam. Drink heerlike koffie en laat ons so van mekaar leer en groei!! Volgende Maandag, 1 Aug kom gesels Prof Willem Boshoff met ons oor “Die Bybel en die Argiologie” Almal is baie welkom!!

Help met rekenaarprobleme!Die Kerkkantoor ondervind kort-kort probleme met die rekenaar. Indien enige rekenaartegnikus bereid is om te help, kontak asseblief dringend vir Rentia (082 775 6907) of 012 362 0069

SESTIG PLUSSERSKom luister na 'n praatjie deur Niek Wiechers oor "Wat is Snaaks?" Dit vind plaas op 28 Julie om 10:00in die Moederskamer. Sien julle daar!! Niek

Sending- en Evangelisasie Konferensie Datum: 26-28 Augustus 2011Plek: Takwasa-kampterrein.Koste: R250ALMAL is welkom!Vir navrae kontak Niel Smit 074 106 3910

Magaliesburg Gemeente Vier 50 FeesAlle oud lidmate en ander belangstellendes word uitgenooi om deel te he aan Magaliesburg se feesjaar. 13 Augustus Boomplant dag. Dan word bome wat in die Bybel voorkom op die kerkterein geplant. Met die nodige kuier met ete en drinke daarna. 24 Sept. Ampie aand Hierdie is een van ons spog-geleenthede,Jochem van Bruggen die skrywer het by Magaliesburg gewoon. Die Ampie verhale is daar geskryf. Die opvoering sal op die plaas wees waar Ampie geskryf is. Navrae: kontak Francois Naude 0826540227/ Attie Bezuidenhout 0826879982 25/27 Nov Gemeentekamp op die kerkterein. Enige navrae kontak Skriba Rudolf du Toit 0829260593

Noordkamp Die naweek van 5-9 Augustus word ‘n kamp vir die werkende jeug van die Noorde gehou op Môreson (Klein-Tshipise). Deur net een dag verlof te neem kan ‘n 5 dag wegbreuk geniet word in die bos. Die kamp is gemik op die werkende jeug. Die tema van roeping sal hanteer word Kostes beloop R400 p.p vir 5 dae en R340 p.p vir 4 dae. Daar moet ‘n R200 deposito betaal word voor of op Sondag 24 Julie met NAAM,VAN en NOORDKAMP as verwysing. Bernard Pretorius 082 7195779 of [email protected]. Bank: ABSA Takkode: 334248 Rekening naam: GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG-NOORD Tjekrekening no: 1150340299

Walliese MannekoorSaterdag die 27e Augustus tree die Walliese Mannekoor by die GK Rooihuiskraal op vir ‘n fondsinsamelingsprojek. Tyd 18:00 Koste R60 per kaartjie Indien u belangstel kontak Tanya Myburgh by 082 881 2036

GK Meyerspark Vier Sy 40 Jarige BestaanDie dankbaarheidsvieringe sal DV op die naweek van 13 en 14 Augustus 2011 by die kerkgebou plaasvind. Alle lidmate, oud-lidmate en vorige predikante van hierdie gemeente word uitgenooi om die naweek saam met ons te vier. Belangstellendes kan skakel met die Administratiewe Beampte (083 269 0305) of per e-pos kommunikeer ([email protected]).

Page 6: Hart & Hand 2011-07-24

Ons Webtuiste: Laai preke af Lewer kommentaar op preke Vra vrae en gesels saam op die blog Kry gemeente nuus en info Hart en Hand inhoud

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346

Sien inligtingtafel in die saalKantoor:Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168, Hatfield, 0028

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr.):(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Neem Kennis:Hierdie Sondag : 24 Julie 2011DiensbeurteOuderling: Kobie Venter

Diaken: Hannes Welman

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Uitreikfonds

Volgende Sondag: 31 Julie 2011DiensbeurteOuderling Eben Venter

Diaken: Ingrid-Henning Higgins

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:Uitreikfonds

Diensbeurte Troyestraat 24/07Jaco Marais

Diensbeurte Troyestraat 31/07Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereël.Skinkbeurte vir Duxburyweg24/07 Gretha van Wyk31/07 Sanet Venter

www.gkbrooklyn.org.za