12
Jou doop- en noemnaam 4 November 2012 Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die ...saam op pad met God ...in Pretoria

Hart & Hand : 4 November 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hart & Hand : 4 November 2012

Citation preview

Page 1: Hart & Hand : 4 November 2012

Jou doop- en noemnaam

4 November 2012Baie welkom by Gereformeerde Kerk Brooklyn. Mag jy hier geestelik tuiskom en saam met ons GROEI in die geloof. ...saam op pad met God ...in Pretoria

Page 2: Hart & Hand : 4 November 2012

Waar: Duxbury 9:30Predikant:Fanie van der SchyffSkriflesing:Mattheus28:19Hand 11:26

Preekskema Ouers gee vir hulle kinders name. Jou naam sê wie jy is. Meeste van ons het doop en noemname. God gee aan jou ook in doop ’n noemnaam. Weet jy wat jou naam regtig is en wat dit beteken?

Sang:Sk 12-3: 1,2Ps33a: 4,6Lied 190: 1,2,3Ps 134a:4Lied 292: 1,2Sk 10-2Sk 20-2: 7

Waar: Duxbury 18:30

Predikant:Griffel van WykSkriflesingPsalm 141

PreekskemaIn ’n mens se kop dink jy gewoonlik oor jouself tov jou gedrag: wat jy gedoen het, moes doen, wil doen en nie wil doen nie. Maar dit is meer belangrik om te dink oor jou denke: wat jy gedink het, moes gedink het, wil dink en nie wil dink nie... want dit is waaruit jou gedrag gebore word.... kom ons dink oor wat ons dink!

Waar:Karmel 09:00Troye 10:00

Predikant: Ds Fanus HeystekSkriflesing: Jesaja 45 (22)

Preekskema:In Jesaja se tyd het die nasies baie gode aanbid wat nie bestaan het nie. Vandag nog net so: miljoene volg die leerstellings van wysgere en aanbid gode wat deur die gurus geskep is.Hoe seker kan ons weet dat onse God wel die enigste ware God is?I

Sang:Ps 33: 1 + 7SK 12-6: 1, 2 + 3LB 163: 1 + 2SK 12-3: 1 + 2

Dink wat jy dink

Mia Roberts , dogtertjie van Ruan en Mariaan word vanoggend gedoop. Baie geluk en seën!

Troyestraat-erediens

Page 3: Hart & Hand : 4 November 2012

New Life City ChurchWhere: Reitz str 09:00 and 18:00 Reverend:Prof Derick Mashau

...so amper daar...Offer blymoedig want als wat jy het... het Hy gegee.

dankie- dankie – dankie – dankie -dankieOns doelwit bedrag was R880 000 en ons het R569 697

ontvang.Stort asseblief u DANKOFFER in die koevert wat aan u

gepos is, of maak ‘n oordrag na die bankrekening van die Gereformeerde Kerk Brooklyn Pretoria, Rek nr 540 340

110 by ABSA Bank, met duidelike verwysing na u naam en dat dit bedoel is vir die AUGUSTUS DANKOFFER.

Mikpunt R880,000R600,000

R569 697 (31/10/2012)

R560 599 (04/10/2012)

R558 599 (27/09/2012)

R558 399 (Biltongfees addisioneel R6 131)R552 268 (18/09/2012)

R521 268 (13/09/2012)

R506 218 (Biltongfees) (R97 596)R408 622 (12/09/2012)

R403,072 (30/08/2012)

R400,000R329,972 (22/08/2012)

R272,772 (15/08/2012)

R256,872 (08/08/2012)

R249,072 (02/08/2012)

R221,872 (25/07/2012)

R205,850 (12/07/2012)

R200,000R184,250 (03/07/2012)

R180,800 (28/06/2012)

R178,000 (22/06/2012)

R168,000 (15/06/2012)

R115,000 (06/06/2012)

Ter goedkeuring:As diaken: Hendrik Janse van Rensburg.

Voorbidding – NigerNiger is baie oop vir die Evangelie en ’n groot aantal mense kom tot bekering. Bid dat hierdie land ontvanklik sal bly jeens Christelike bedienings en dat bedieningswerk in hierdie land ’n ewige impak sal hê. Bid ook dat enige sosiale, godsdienstige en geestelike hindernisse (wat nog vyandiggesind is jeens die Evangelie) verwyder sal word.

Naasteliefde:Aangesien ons almal lede van die liggaam van Christus is, wil ons graag mekaar se

lief en leed deel, meeleef en daaroor saambid. Indien u bewus is van enige

siekte of krisisse neem die vrymoedigheid en kontak die Kerkkantoor of Joëlna Heslinga by 082 374 1974 dat ons dit

onder die gemeente se aandag kan bring. Vir meer sensitiewe persoonlike sake is u

welkom om een van die predikante te kontak

Siekte:Fransie van Rooyen (072 239 9240) het gedurende die week ’n mantelvliesbreuk-operasie in Unitas hospitaal ondergaan. Ons bid haar seën en spoedige beterskap toe.

Sterkte toegewens...Aan al die studente, matrikulante en skoliere wat tans besig is met eksamens. Ons bid julle alle sukses toe.

Brooklyn BrokkiesAdverteer jou onderneming in Brooklyn Brokkies. Goeie blootstelling teen billike

Page 4: Hart & Hand : 4 November 2012

tariewe. Kontak Arthur Hall vir meer inligting: [email protected] of 083 387 3610

Vervoer:Indien vervoer na die Kerk benodig word kontak asseblief vir Bennie Aucamp by 072 014 8041, nie later as Saterdag 21:00.

Mense wat weg is:Indien u weet van enige persoon of persone wat nie meer in die gemeente is nie, of as daar name in die verjaardaglys verskyn en u weet die persone het uit die gemeente vertrek, gee ASSEBLIEF die inligting deur aan die Kerkkantoor

Dagboek:Maandag:19:00 DissipelskapkafeeWoensdag:18:00 Bedieningskommissie vergader in die moederskamerDonderdag:UP lesings sluit12:00 KVA vergader in die konsistorie19:00 Nuwe lidmate in die moederskamer

Geen Kinderkerk (slegs 7-9 jariges)Daar sal vandag geen kinderkerkwees nie agv vanoggend se doop

Troyestraat – Dagboek: Woensdag 7 November: Bybelstudie om 9h30

in Kronendal. Tema: Die wonder van die Bybel. Sondag 11 November: NAGMAAL (o.l.v. ds. van

Staden van die Hervormde kerk) Woensdag 14 November: Bybelstudie om

11h30 in Nebohofsaal. Tema: 1 Samuel 22 (God roep jou in die arena + Hoe kon God dit toelaat dat die priesters van Nob vermoor word?)

Brooklyn brokkies" Die tyd het nie stilgestaan nie en die laaste uitgawe van die Brooklyn Brokkies wag om gevul te word. Stuur gerus enige bydrae--ons wil graag oor 'n

verskeidenheid van ons gemeente se aktiwiteite rapporteer. Stuur gerus jou bydraes na Arthur Hall by [email protected], bel by 083 387 3610 dat ons dit kan haal of los dit gerus by die kerkkantoor. Die afsnydatum is 29 Oktober 2012."

VROU IN DIE AMPDie Kommissie van die Kerkraad

in sake die "Vrou in die besondere amp" gee hiermee

kennis van 'n oop gesprek rondom hierdie saak. Enige

lidmaat is welkom om dit by te woon en daar sal geleentheid vir

vrae en bespreking wees.Datum: DV Dinsdag 6 November

2012Tyd: 18:00

Plek: Kerksaal

Nagmaal: Sondag 18 NovemberElke Kleingroep kan daardie dag sy eie kuier en afsluitings geleentheid vir die jaar hou en alles self reel. Daar sal dus geen gesamentlike Nagmaalete wees nie.

EljadahuisDie Eljadahuis sluit 14 Desember vir vier weke tot in Januarie. Daar word nou probeer om vir 10 gesinne elkeen'n kospak te gee vir die maand, anders het hulle geen kos nie. Indien u wil bydra kan nie-bederfbare kosse in die houtkis in die saal se voorportaal geplaas word. Enige koekies, lekkers en koeldrank vir die vakansie tyd sal ook besonder waardeer word.

Gelukwense aan die verjarendes...”

Page 5: Hart & Hand : 4 November 2012

“Die Naam van die Here is ‘n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling” Spr 18:10

04/11 Liedjie Botha 082 823 080104/11 Gys van Rooyen 012 341 276506/11 Hannes Jooste 012 333 814406/11 Barend Krüger 082 292 321307/11 Junette van der Hout 082 958 122207/11 Nennie Roodt 082 827 815707/11 Anton Meijer 071 876 747107/11 Joëlna Heslinga 082 374 197407/11 Wihan Booyse 083 645 446308/11 Brand Gouws 082 924 635908/11 Carina Potgieter 083 650 781208/11 Jamie Wesseloo 012 329 324610/11 Sunel Duursema 082 660 658110/11 Ema Kruger 082 453 241710/11 Leoné Pieters 082 581 7585

Multimedia en klank diensgroep.As jy iets weet van rekenaars, klank, powerpoint en multimedia – kom help ons in hierdie bediening, kontak Werner Pieterson by 082 904 5885.

DissipelskapkafeeDie Dissipelskapkafee is op Maandag-aande om 19:00 in die kerksaal van Duxbury kerk. Almal is baie welkom om dit by te woon.Die program vir die res van die jaar is as volg:Datum Tema Spreker05 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek12 Nov Die wonder van die

BybelFanus

Heystek19 Nov Die wonder van die

BybelFanus

HeystekOns is tans besig om volgende jaar se program vir die Kafee op te stel. Indien daar ‘n onderwerp is wat jy wil hê ons moet bespreek, gee dit asb vir Soekie Kruger op skrif of stuur dit aan haar per e-pos by [email protected]

Hart en Hand berigte: -lengte

’n Vriendelike versoek word aan u gerig om asseblief beriggies wat u deurstuur so kort en

bondig as moontlik te hou, veral die wat herhaaldelik moet verskyn. Ons

wil graag almal akkomodeer wat beriggies wil plaas. Ons waardeer u

vriendelike samewerking

Bybel op jou selfoon: God se Woord is by jou.Mense by die miljoene gebruik die Bible App™ om God se Woord deel van hul daaglikse lewens te maak. Laai die gratis app af om toegang tot jou boekmerke, notas en leesplanne van enige plek af te verkry. Geniet honderde weergawes, insluitende klank, alles op jou mobiele toestel.Gaan na youversion.com/download op jou selfoon se web en laai die program gratis af. Hier is ook n skakel na 'n video: http://www.youtube.com/watch?v=uolKLDi3Ai8

Eerstejaarskamp 2013 Stellenbosch Die kamp word aangebied vanaf Saterdag 19 Jan 2013 tot en met Woensdag 23 Januarie 2013. Die kostes beloop R512. Registreer by wwwgkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of e-pos [email protected]. Kontakpersone Carl-Gustaf Gericke (072 569 0052 of Ds Johan van Heyningen (082 929 1733) Sien meer inligting op die kennisgewingbord.

Is jy nuut hier...? Nuwe lidmateAlle nuwe lidmate word hartlik uitgenooi na 'n byeenkoms op Donderdagaand 8 November om 19:00 in die moederskamer. Kom vind uit hoe lyk en werk ons gemeente en ontmoet ook ander nuwe (en ou) lidmate.. Kom kuier

Page 6: Hart & Hand : 4 November 2012

saam, skakel in en word deel van Brooklyn gemeente. Laat weet asb of jy dit kan bywoon , skakel of stuur 'n sms aan Magda - 082 5513 525 of Elfrieda 072 1795 847.

NUWE KERKNAAM VIR TROYESTRAATDie ou naam (Gereformeerde Kerk Pretoria-Oos) wat lankal in onbruik verval het, is van die muur verwyder. ‘n Nuwe, meer gepaste naam word nou gesoek. Almal by Brooklyn, maar veral alle inwoners by Troyestraat wat van die kerkgebou gebruik maak, word genooi om insette te lewer. Neem die volgende inag:Ons kerkgebou in Reitzstraat (die ou Sunnyside gemeente) se nuwe naam is: New Life Church. Al is die Geref. Kerk Brooklyn nog die eienaar en verantwoordelike liggaam is die nuwe naam ‘n beskrywing van waarvoor dit tans gebruik word.Presies dieselfde vir die Troyestraat kerkgebou. Dit word al vir baie jare spesifiek deur die Aftree-Oord, waar die kerkgebou staan, interkerklik benut.Die name van berge uit die Bybel is deur die Stigting benut vir baie van sy skema’s. Die berge Nebo (waar Moses gesterf het – Deur 34) en Karmel (Elia se konfrontasie met die Baäl priesters) is reeds vernoem op die perseel. Die berg Ararat was vernoem, maar het na die verkoop daarvan sy naam verloor. Sou “Ararat Kerk” oorweeg kan word. Dit is waar die ark tot rus gekom het (so ons inwoners na aftrede). Daarby was daar baie verskillende diere in die ark – soos ons interkerklik saamwoon en doen.U kan u voorstelle by mnr. Danie Bester (bestuurder Residentia stigting) of by my (ds. Fanus) inhandig.

Kan jy ons help met ’n faksmasjien?Ons kantoor benodig dringend ’n faksmasjien. Indien iemand ’n skenking wil maak, sal dit waardeer word. Kontak die kantoor

Vir u Kennisname:Op Woensdag 21 November sal die kerkkantoor gesluit wees omdat Rentia en Ela op ’n Gevorderde Winkerk 7 kursus gaan. Die program word vir die gemeente databasis gebruik.

Aand Parkering:’n Vriendelike versoek word aan bywoners vd

aanddiens gerig om nie onder die skool se afdakke te parkeer en dan die motor oornag daar te laat

nie. Ons beset dan die personeel van die skool se parkeerplekke - dis slegs

goedgunstiglik dat ons dit na –ure mag gebruik. Parkeer eerder aan ons kant as

jy jou motor oornag wil los.

Psalms – Siloeëte van die Gesalfde deur Rineke VisserU word uitgenooi na die openingsaand van die kunsuitstalling op 23 Nov 2012 om 18:30 by GK Wapadrant. Daar is info blaadjies by die deure.

President Kruger kinderhuise - Sms PKK na 41092 en belê R25 in die toekoms van ons kinders!!

Kersaanbod 2012 - VAN JESUS GEPRAATdeur Willemien van Heyningen'n 110 bladsy bundel van 19 sketse uit die evangelies, aangevul met bypassende bybelstudievrae en gerugsteun deur 'n alfabetiese inligtingsbylaag wat ‘n naamlys, tydskaal en kaarte insluit. 75 boeke tans beskikbaar. R110 per eksemplaar. Aanbod slegs tot 10 November 2012. Aflewering: Kom haal by Die Hoewes 110, von Willichlaan 276, Centurion (1 km van die Centurion Gautreinstasie) of reël aflewering met Willemien by 083 560 6730 of by [email protected] Kommentaar van emeritus professor Jaap Helberg "Hierdie publikasie is sprankelend, eenvoudig, vloeiend en pakkend geskryf. Ek kan dit sterk aanbeveel vir vermeerdering van kennis, leesgenot en innerlike verryking.

Page 7: Hart & Hand : 4 November 2012

Ons Webtuiste: Ons beleef op die oomblik groot tegniese

probleme met die webtuiste maar dit word aangespreek.

als by www.gkbrooklyn.org.za

Kontak ons…Admin-hulp op Sondae:Marga Koelman082 923 2346Sien inligtingtafel in die saalKantoor: Posbus 11168, Hatfield, 0028Rentia de Beer en Ela Mostert(012) 362 0069 Faks nr: 086 639 [email protected] www.gkbrooklyn.org.zaPosbus 11168 Hatfield 0028

Logistieke reëlings:Hierdie Sondag : 04 November 2012DiensbeurteOuderling: Colin Cameron

Diaken: Esté-Marie Pieterson

KollekteOnder die diens: Diakonale werk

By die deure: Potchefstoom Teologiese Studentekas

Volgende Sondag: 11 November 2012DiensbeurteOuderling: Gerhard Oosthuizen

Diaken: Hannes Welman

Kollekte Onder die diens: Diakonale werk

By die deure:Uitreikfonds

Diensbeurte Troyestraat 04/11Tjaart Bosua

Diensbeurte Troyestraat 11/11Hierdie dienste word deur die Hervormde Kerk gereëlSkinkbeurte vir Duxburyweg04/11 Petra11/11 Bets/Joëlna

Page 8: Hart & Hand : 4 November 2012

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)(012) 348 2467 / 083 446 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr.):(012) 362 0320 / 082 354 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat bedieningspunt)(012) 542 3662 / 073 777 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church. Kerkplant in Sunnyside – afgesonder van Teologiese Skool Potchefstroom)082 971 [email protected]

Brian de Vries: (Hoof van Mukhanyo Teologiese Skool - afgesonder van Heritage Netherlands Reformed Congregation)(013 947 2179 / 079 933 [email protected]

Diaken betrokke by siekebesoekJoëlna Heslinga082 374 1974

www.gkbrooklyn.org.za