12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 15 Januarie 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant NOORD-KAPENAARS is klaarblyklik hardwerkende mense, want verlede week, terwyl die skole nog gesluit was en daar elders in die land nog vakansie gehou is, was die oorde buite Kimberley stil. By die gewilde Riverton-oord was daar verlede week net dagbesoekers, soos hierdie mans van Kimberley wat daar in die swembad gaan afkoel het. Volgens Herbert Japtha, oordbestuurder, het die meeste vakansiegan- gers op 3 Januarie huiswaarts gekeer. “Ons was al in Julie verlede jaar vir die feestyd volbespreek. Sedert almal huis toe is kry ons steeds daagliks dagbesoekers,” het hy gesê. Foto: Ruan Bruwer Ruan Bruwer DOKTERS, medici en kenners voorspel een ding, dan kom ’n gewone mens soos Petré van As van Kimberley en gooi daardie voorspelling en statistieke heeltemal omver. Statistieke en medici voer aan ’n oorgeplante nier se lewensduur sal nie maklik 20 jaar oorskry nie. Van As se oorgeplante nier was dus nie veronderstel om nou al 30 jaar suksesvol in sy liggaam te funksioneer nie. Maar dit doen. Hy het op 22 Desember die 30 jaarmylpaal saam met familie oor ’n glasie geklink. Van As, ’n tegnikus by Telkom, se liggaam het in 1982 op 15-jarige ouderdom skielik begin swel, saam met ’n gewigstoename van minder as 60 kg tot 87 kg, bloed in sy urine en hoë bloeddruk. Ná ’n paar dae in die hospitaal is vasgestel hy het 7%-nierversa- king. Hy het drie maande in die hospitaal deurgebring en drie keer ’n week dialise ontvang. Van As het 18 maande vir ’n geskikte nier gewag. Dié het hy van ’n 21-jarige man wat veronge- luk het, gekry. Volgens hom is die moontlike rede vir sy nierversaking op so ’n jong ouderdom die baie operasies wat hy tot in daardie stadium weens sy gesplete verhemelte gehad het. Die gifstowwe wat met die operasies in ’n mens se liggaam kom, kon ’n negatiewe uitwerking op sy nier gehad het. “Ek was verlede week weer by my dokter, Cathy Parsons. Sy het gesê dis ongelooflik toe ek haar vertel dis nou al 30 jaar. Dis vir haar ook ’n prestasie. Sy is ongeveer die laaste 20 jaar my dokter. “Dit kan moontlik die langste in Suid-Afrika wees (wat ’n oorge- plante nier doeltreffend werk), ’n mens weet nie. Ek weet nie van ’n oorgeplante nier in ons land wat al langer suksesvol was nie,” het Van As gesê. Volgens Wikipedia het mense met ’n oorgeplante nier ’n 58%-kans dat die nier 15 jaar lank sal werk. Die kanse is beter dat ’n oorgeplante nier van ’n familielid langer doeltreffend sal wees as dié van iemand anders. Hy aanvaar ’n klein bietjie krediet vir sy nier se lang lewensduur. “Ek kyk na my soutinname, gebruik alkohol uiters matig, eet gebalanseerd en oefen gereeld. “Ek is baie bevoorreg dat ek ’n tweede kans gegun is, want ’n waglys vir ’n nier is baie lank. Ek was gelukkig dat ek jonk was.” Hy gebruik permanent korti- soon om te voorkom dat sy liggaam die nier verwerp. “As ek mag, sal ek graag mense wil aanmoedig om hul organe vir orgaanskenking beskikbaar te stel. Uit jou dood kan iemand ’n kans op lewe gegun word. “Ek wens so ek kan vandag dankie sê vir die ouers van die man wie se nier ek gekry het,” sê hy. Nier werk nog sterk PETRÉ VAN AS is self beïndruk en verras dat sy oorgeplante nier ná 30 jaar steeds doeltreffend werk. Foto: Ruan Bruwer Baljaar in die somerson Griekwas is Abré-loos ná 10 jaar bl. 3 Topmatrieks aan die woord bl. 11 Vinnig spring, fliekvlooie! bl. 8

Noordkaapnk 20140115

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20140115

Citation preview

Page 1: Noordkaapnk 20140115

Tel (053) 831 2331 Woensdag 15 Januarie 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

NOORD­KAPENAARS is klaarblyklik hardwerkende mense, want verlede week, terwyl die skole nog gesluit was en daar elders in die landnog vakansie gehou is, was die oorde buite Kimberley stil. By die gewilde Riverton­oord was daar verlede week net dagbesoekers, sooshierdiemans van Kimberleywat daar in die swembad gaan afkoel het. Volgens Herbert Japtha, oordbestuurder, het diemeeste vakansiegan­gers op 3 Januarie huiswaarts gekeer. “Ons was al in Julie verlede jaar vir die feestyd volbespreek. Sedert almal huis toe is kry ons steedsdaagliks dagbesoekers,” het hy gesê. Foto: Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

DOKTERS, medici en kennersvoorspel een ding, dan kom ’ngewone mens soos Petré van Asvan Kimberley en gooi daardievoorspelling en statistiekeheeltemal omver.Statistieke en medici voer aan

’n oorgeplante nier se lewensduursal nie maklik 20 jaar oorskrynie.Van As se oorgeplante nier was

dus nie veronderstel om nou al 30jaar suksesvol in sy liggaam tefunksioneer nie. Maar dit doen.Hy het op 22 Desember die 30

jaarmylpaal saam met familie oor’n glasie geklink.Van As, ’n tegnikus by Telkom,

se liggaam het in 1982 op 15-jarigeouderdom skielik begin swel,saam met ’n gewigstoename vanminder as 60 kg tot 87 kg, bloed insy urine en hoë bloeddruk.Ná ’n paar dae in die hospitaal

is vasgestel hy het 7%-nierversa-

king. Hy het drie maande in diehospitaal deurgebring en driekeer ’n week dialise ontvang.Van As het 18 maande vir ’n

geskikte nier gewag. Dié het hy

van ’n 21-jarige man wat veronge-luk het, gekry.Volgens hom is die moontlike

rede vir sy nierversaking op so ’njong ouderdom die baie operasieswat hy tot in daardie stadiumweens sy gesplete verhemeltegehad het. Die gifstowwe wat metdie operasies in ’n mens seliggaam kom, kon ’n negatieweuitwerking op sy nier gehad het.“Ek was verlede week weer by

my dokter, Cathy Parsons. Sy hetgesê dis ongelooflik toe ek haarvertel dis nou al 30 jaar. Dis virhaar ook ’n prestasie. Sy isongeveer die laaste 20 jaar mydokter.“Dit kan moontlik die langste in

Suid-Afrika wees (wat ’n oorge-plante nier doeltreffend werk), ’nmens weet nie. Ek weet nie van’n oorgeplante nier in ons landwat al langer suksesvol was nie,”het Van As gesê.Volgens Wikipedia het mense

met ’n oorgeplante nier ’n

58%-kans dat die nier 15 jaar lanksal werk. Die kanse is beter dat ’noorgeplante nier van ’n familielidlanger doeltreffend sal wees as diévan iemand anders.Hy aanvaar ’n klein bietjie

krediet vir sy nier se langlewensduur. “Ek kyk na mysoutinname, gebruik alkoholuiters matig, eet gebalanseerd enoefen gereeld.“Ek is baie bevoorreg dat ek ’n

tweede kans gegun is, want ’nwaglys vir ’n nier is baie lank. Ekwas gelukkig dat ek jonk was.”Hy gebruik permanent korti-

soon om te voorkom dat syliggaam die nier verwerp.“As ek mag, sal ek graag mense

wil aanmoedig om hul organe virorgaanskenking beskikbaar testel. Uit jou dood kan iemand ’nkans op lewe gegun word.“Ek wens so ek kan vandag

dankie sê vir die ouers van dieman wie se nier ek gekry het,” sêhy.

Nierwerk nog sterk

PETRÉ VAN AS is self beïndruk enverras dat sy oorgeplante nier ná30 jaar steeds doeltreffend werk.

Foto: Ruan Bruwer

Baljaar in die somerson

Griekwas isAbré­loos ná10 jaar bl. 3

Topmatrieksaan die woord

bl. 11

Vinnig spring,fliekvlooie!

bl. 8

Page 2: Noordkaapnk 20140115

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

Ruan Bruwer

LAST year 10 403 full-time candidates wrotethe National Senior Certificate Examinati-on in the Northern Cape. Of these, 7 749passed as compared to the 6 661 of theprevious year. The pass rate did, however,decline from 74,6% to 74,5% and is rankedfifth in the country. The Northern Cape isthe only province to decrease in its passrate.

This is 3,7% below the national pass rateof 78,2%.

The number of candidates who passedwith distinction in 2013 had increased from1 414 to 1 775.

More candidates, a total of 2 424 (23,3%),obtained university entrance to bachelor’sdegree courses compared to 2 055 in 2012.

A total number of 1 775 distinctions wereachieved.

The pass rate for the Frances BaardDistrict took a dip from 76,03% to 73,09%.Of the five districts in the province this isthe third best, quite a long way fromNamaqua with an excellent 89,45% passrate.

Of the 41 schools in Frances Baard, 30had a pass rate of more than 60% and 11schools had less than a 60% pass rate. Ofthese 11 schools 6 are based in Kimberley.) Kimberley Girls’ High is once again thetop academic school in the province,followed by Adamantia High in the secondplace.) The worst-performing school in theprovince is the Re Tlameleng SpecialSchool in Kimberley with a 33,3% passrate.) Diamantveld is the top Mathematics andPhysical Science school in the province.This is the fourth consecutive year that itis the best Science school and the secondyear in a row the best Maths school.) Altogether 14 schools obtained a 100%pass rate in the province compared to 20 in2012.

Three of the 14 are Kimberley schools.) Altogether 12 of the top 20 candidates inthe province come from Kimberley schools.Girls’ High produced five learners in thetop 20. Four of those are from Indianorigin. One each is black and coloured and14 are white. Only three are male, allIndian.) Altogether 6 of the 14 learners who arethe top achiever in a subject, hail fromKimberley. The six are Nozipho Tshicelo ofthe EP Lekhela High School (Sesotho homelanguage), Jiten Vallabh of Northern CapeHigh (Physical Science), Nielda Smit ofDiamantveld (English home language),Danielle du Toit of Diamantveld (LifeScience), Huzaifah Numan of KimberleyBoys’ High (Business Studies) and AlbertSteenkamp of Northern Cape High (Econo-mics).) The school in the province with the mostmatrics who wrote the exams in 2013 is theTlhwahalang High School in Jan Kempdorpwith 263 matrics. The fewest matrics comefrom the Re Tlameleng Special School whoonly had three gr. 12s.) A total of 39 subjects were taken by lastyear’s matrics. The subjects in which themost distinctions were achieved are LifeOrientation (577 distinctions out of 10 551who wrote it) followed by English (firstadditional language) (208 out of 9 267) andMaths Literacy (132 out of 7 354).) The subjects Dance Studies, Design,Music and Sesotho (home language) didn’tproduce a single distinction.) In subjects where 30% was required topass, 13 subjects produced a 100% passrate. Where 40% was the pass rate, 8subjects had a 100% success rate.) The subject (with 30% as the pass rate)that produced the lowest pass rate is Mathsand Maths paper three, both had 57,7%learners who passed. In the case where40% is the pass rate for a subject, Agricul-tural Science had the poorest performancewith only 33% learners passing.

NCmatric resultsin numbers

KIMBERLEY-MATRIEKS wat negeonderskeidings behaal het: AnnarikePienaar en Nielda Smit (albei van dieHoërskool Diamantveld) en Katie Klemp(Kimberley Girls’ High).Agt: Helet Linde en Danielle du Toit

(albei Diamantveld), Irfaan Kana, AlbertSteenkamp (albei Hoërskool Noord-Kaap), Huzaifah Numan (KimberleyBoys’ High), Farzaana Mohammed,Tshenolo Mokwena, Nooreen Nanabhay,

Madelein Farrel (almal Girls’ High).Sewe: Gerné Bothma (Hoërskool

Adamantia), Hannah Schoombie, Rikusvan Wyk, Marli Stassen (almal Diamant-veld), Benrick Smit en Jiten Vallabh(albei Noord-Kaap) en Nina Seaward(Girls’ High).Ses: Johan de Villiers, Michelle du

Plessis, Beatrice Potgieter (almalDiamantveld), Mari-lee Vos (Noord-Kaap)en Danielle Coetzee (Girls’ High).

Diématrieks ryg talleonderskeidings in

Drop-out rate inNC a concern

Ruan Bruwer

ALTHOUGH the country celebrated a betternational matric pass rate in 2013, the realissue is those pupils who dropped out ofschool along the way.

Like the rest of the country, a big majorityof those learners from the Northern Capewho started school in 2002 did not reachgr. 12.

According to the HOD of the Departmentof Education, Tshepo Pharasi, there is noexact figure of how many Northern Capelearners started school in 2002.

Pharasi said over the last ten years thenumber of learners averaged between 25 000and of this figure between 15 000 and 17 000reach gr. 10. After this, in a period of a yearor two, the drop-out figure of learnersincreases.

An analysis by the Department of Educati-on on learners shows a big decline in thenumbers between gr. 10 and gr. 12.

The picture does not differ a lot in the

Northern Cape, said Annette Lovemore, DAspokesperson on basic education.

Here 21 162 learners were in gr. 10 in 2011,but only 10 403 wrote exams in 2013 of which7 749 passed.

However, the MEC for Education, GrizeldaCjiekella-Lecholo, said while the province didnot achieve the 80% matric pass target, therewere more gains than losses.

“We are very pleased with the results,which are of a good quality and that was ourkey focus. There was an increase in distincti-ons, in the passing rate and more learnersobtained university entrance to bachelor’sdegree courses. The system is working in theNorthern Cape,” she stated.

Cjiekella-Lecholo said the decline in thepass rate in Afrikaans (home language) hasmainly contributed to the province notmeeting its target.

“The slight decline in the pass rate in boththe Frances Baard and Siyanda districts isalso attributed to the failure rate recorded inAfrikaans (home language).”

Page 3: Noordkaapnk 20140115

NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 3

Ruan Bruwer

NÁ tien jaar by die Griekwa-land-Wesse Rugbyunie (GWRU),waarvan agt as breier by diesenior span, begin hierdierugbyseisoen se voorbereiding virdie Poubloues sonder Abré Minnie.Om agt jaar ’n lid van ’n

professionele rugbyspan seafrigtingspan in Suid-Afrika tewees is byna ongekend.Minnie en sy gesin het einde

verlede jaar hul wortels hier geligen na George, sy grootword-dorp,teruggekeer waar hy by ’n motor-wasonderneming doenig is.Hy is ook by die Hoërskool

Outeniqua as bestuurshoof vansport en -potensiaalontwikkelingaangestel.Volgens Minnie was dit moeilik

om hier weg te gaan, maar het hydie besluit in belang van symiddelste seun, Derick, geneem.“Hy (Derick) is vanjaar in gr. 11

en dit sou moeilik vir hom weesas ek my kontrak (wat eindevanjaar verstryk) deurgesien heten ons dan volgende jaar, in symatriekjaar, verhuis het.“Dit was ’n voorreg om al ons

seuns in Kimberley groot te maak.Ons was hartseer om afskeid teneem. Dit was nie lekker nie.”Volgens Minnie was hoogtepunte

in sy afrigtingloopbaan hier “omsedert 2006 elke jaar die provinsietrots op die Griekwas te maak ente kon deel in die trotse kultuuren tradisie”.Ook om twee Vodacombeker-ti-

tels in sy tyd te wen staan asmylpale uit.Bjorn Basson en Riaan Viljoen

het onder Minnie se afrigtershandhier Springbokke geword en hyhet ook ’n reuse-bydrae gehad in

Zane Kirchner wat ’n Springbokgeword het nadat hy by dieGriekwas weg is.Minnie het Kirchner op skole-

vlak gebrei en hom Kimberley toegelok.Minnie sê hy gaan die meeste

die adrenalien in die afrigtershok-kie, sowel as die opwinding voor’n wedstryd, mis.“Ek is adrenalien-aangedrewe en

gaan daai gevoel van adrenalienwat tydens ’n wedstryd afgeskeiword, baie mis.”Hy gee toe die 2011-seisoen is

een wat hy nie weer sou wou oorhê nie. Hy was die hoofbreier insowel die Vodacom- en Curriebe-kerreeks.“Daardie verantwoordelikheid

van hoofafrigter het groot druk opmy en my gesin geplaas.“Dit is een van die vernaamste

redes hoekom ek myself nie dievolgende seisoen weer as hoofbrei-er beskikbaar gestel het nie.”Minnie, wie se voornaam

dikwels verkeerd gespel word(meestal as Abrie of Abre), bygeleentheid selfs deur die GWRU,is gereeld gesien hoe hy met sykop skeef staan.Hy sê dit is ’n ou nekbesering

wat hy in sy speeldae by Matiesopgedoen het.“Sodra die spanning toeneem,

gaan die nekspier in spasma en ditis wanneer ek dit so skeef draai,”het hy oor hierdie gewoonte vertelwaaroor baie mense al gewonder

Minnie hartseer omGriekwas te verlaat

ABRÉMINNIE, wat tien jaar by die Griekwaland­Wesse Rugbyunie afge­rig het, sê die adrenalienhet gepompvoorwedstryde enhygaandaardieopwinding mis noudat hy nie meer gaan afrig nie. Foto’s: Emile Hendricks

DIT is ’n ou nekbesering wat in spasma gaan, gewoonlik wanneer diedruk toeneem, het Minnie die gebruik om met sy kop skeef te staanverduidelik.

MINNIE se afrigtingsloop-baan in Kimberley:) 2003-’05: hoofafrigter van dieHoërskool Diamantveld;) 2004: hoofafrigter van dieGriekwas se o.20-span;) 2005: hoofafrigter van dieGriekwas se o.21-span;) 2006-’10 en 2012-’13: hulpafrig-ter van die Griekwas in die

Curriebeker;) 2006-’07; 2009-’10 en 2012-’13:hulpafrigter van die Griekwasin die Vodacombeker;2008-’11: hoofafrigter van dieGriekwas in Vodacombeker;) 2011: hoofafrigter van dieGriekwas in die Curriebeker; en) 2011-’12: hulpafrigter by dieHoërskool Noord-Kaap.

Page 4: Noordkaapnk 20140115

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014E+

I19206

VEELS GELUKMATRIEKSJULLE MAAK ONS

TROTSVAN DIE DIAMANT MENSE

Afrikaans pootjieverskeie matrieksDIE Noord-Kaap het toe nie dieverwagte 80%-slaagsyfer, wat inieder geval vooraf as ’n bietjie teambisieus beskou is, behaal nie.

Heelwat ontledings is sedert-dien gedoen om ’n rede vir dieeffense daling (van 0,1 persenta-siepunt) te vind.

Afrikaans word as die grootsondaar uitgesonder en selfs dieNoord-Kaapse ANC het ’nnuuskonferensie gereël omdaardie punt tuis te bring.

Grizelda Cjiekella-Lecholo, LURvir onderwys, het die effensedaling in die Noord-Kaapseslaagsyfer aan onder meer dielaer slaagsyfer in Afrikaans(huistaal) toegeskryf.

Die persentasie leerlinge in die

Noord-Kaap wat bo 40% virAfrikaans (huistaal) behaal het,het met drie persentasiepunte invergelyking met 2012 gedaal en sódaartoe bygedra dat die algeheleNoord-Kaapse slaagsyfer effensverswak het.

Een van die vereistes ommatriek te slaag is dat eenamptelike taal op huistaal-vlakmet 40% geslaag moet word.

Die Noord-Kaapse onderwysde-partement het wel te kenne gegeedie Afrikaanse vraestel was aandie moeilike kant. Dit is egtermoeilik om te begryp hoe leerlin-ge so kon kleitrap in ’n provinsiewaar Afrikaans by verre deur diemeerderheid inwoners gepraatword.

GEBEURTENISSE op 15 Januarie indie geskiedenis:

1876 – Die eerste blad in Afrikaans,Die Afrikaanse Patriot, verskyn dieeerste keer in die Paarl.

1922 – Die republiek Ierland kom totstand.

1943 – In die Tweede Wêreldoorlogword Japanse magte van die Guadalka-naal-eilande in die Stille Oseaanverdryf.

1973 – Pres. Richard Nixon vanAmerika kondig aan die opskortingvan alle Amerikaanse offensiewe inNoord-Viëtnam vanweë die vorderingwat in die vredesonderhandelingsgemaak word.

1984 – Pres. Ronald Reagan vanAmerika sê die groot bedrae wat hyaan militêre toerusting bestee, worddaarin belê om “van die wêreld ’nveiliger plek te maak’’ en om toe tesien dat Amerika ’n sterker posisie en’n realistiese verhouding teenoor

Rusland het.1986 – In ’n militêre staatsgreep word

die regering van Lesotho oorgeneem.1992 – Die Europese Gemeenskap

erken die onafhanklikwording vanSlowenië en Kroasië.

2001 – Die gratis veeltalige aanlyn-en-siklopedie, Wikipedia, begin funksio-neer.

Geboortes op die dag:1929 – Martin Luther King jr.,

Amerikaanse burgerregte aktivis, wat in1968 in ’n sluipmoord in Memphisgeskiet is.

1984 – Carl Stemmet, akteur en seunvan die TV-persoonlikheid JohanStemmet.

Pak vanjaar ‘boks-vir-boks’ aanHannes Noëth

’nNUWEjaar, nuwedinge.Almalvanons het sekerlik al met vanjaar sewerksaamhede begin. Soos iemanddit gestelhet: “Ek isnougevaarlikuit-gerus”.

Ons is opgewondeooralleswatvan-jaar vir ons voorlê. Tog interessanthoe die onbekende toekoms ons voor-bly. Ons weet nie eens hoe die res vanvandag gaan verloop nie, wat nog tesê ’n hele jaar wat wag. Daarom is ditsekerlik belangrik dat ons ons nie teveel domstaar teen ’n toekoms watons in elk geval nie ken nie, maar datons hierdie oomblik, wat aan ons welbekend is, goed gebruik.

Baie van ons sal net met dit waar-

mee ons verlede jaar afgesluit het,voortgaan, ander begin ’n heel nuwefase in hul lewe: gr. 1’s, gr. 8’s, eerste-jaars, pasgetroudes.Dan isdaarnuwewerksomstandighede vir sommiges,en dan dié van ons wat verhuis het.

Wat ’n moeilike ding! Jy pak in eninen in, dan lykdit asof jyniksvordernie. Dan begin jy maar weer. Nes jyklaar is, word alles gelaai en dan pakjy weer uit en uit en uit. Daar stop ditnie: Nou begin jy soek.

Jyweet ’ndingwas indié laai,maarnou is die laai leeg. Die boek was op

dié rak, maar nou staan dit elders. Jyleef in chaos totdat allesweer rustigeren bekender is.

Al hoe dít gebeur, is as jy stukkievir stukkie begin. Boks vir boks. Ditwas iemand wat kom koffie drink hetin ’n huis van chaos, wat plat op diegrond moes sit, sonder ’n skinkbordbedien is en wat uit ’n blik moes sui-ker skep wat die opmerking gemaakhet: “Boks vir boks – dít is hoe ons al-mal hierdie nuwe jaar moet aanpak.Soos julle hier uitpak, moet ons elkedag as ’n boks-verrassing oopmaak,alles daarin afhandel en die volgendedag vat.”

So, mag jul jaar boks-vir-boks ver-loop – stukkie-vir-stukkie tot suksesen rustigheid!

KIMBERLEY-NUUSFLITSE van dieafgelope week:) Die Noord-Kaap word goed verteenwoor-dig in die nasionale leierskapsposisies vanCope ná sy eerste nasionale kongres opBoksburg.

Pakes Dikgetsi, die party se sekretaris, istot nasionale voorsitter verkies. FredWyngaard is ook onlangs as provinsialevoorsitter herkies.) Die gemeenskap van Galeshewe inKimberley is opnuut in rou oor ’n grusamemoord.

Die eenjarige seuntjie Thabang Macquee-na se verbrande lyk is in ’n sloot in diebesige Phakedistraat, wat langs die Galeshe-we-stadion loop, gevind.

Dit kom na die wrede verkragting van ’nses weke oue baba hier einde verlede jaar.

Die seuntjie se pa word van die moordverdink. Hy het Maandag in die hof op ’nklag van moord verskyn.

Volgens lt. Olebogeng Tawana, polisie-woordvoerder, het die 27-jarige pa diepolisie ’n rat voor die oë probeer draaideur die kind as vermis aan te meld.

Klein Thabang was in ’n komberstoegedraai en aan die brand gesteek. Dielyk het reeds begin ontbind. Tawana sê diestank van die lyk het mense in die omge-wing daarheen gelok, waarna die grusameontdekking gemaak is.) Pauline Williams, LUR vir sport, kuns enkultuur, het ook nou by die departementvan binnelandse sake om haar ID-slimkaartaansoek gedoen. Williams sê die proses isso eenvoudig as moontlik gemaak. Die

aansoek is gratis vir pensioentrekkers en16-jariges wat die eerste keer om ’n ID-do-kument aansoek doen. Persone wat nie inhierdie kategorie val nie moet R140 opdok.) Daar was van 1 Desember 2013 tot 7Januarie 2014 landwyd die minste ongeluk-ke en padsterftes in die Noord-Kaap.

Daar was in die tydperk 36 ongelukke en43 sterfgevalle in die provinsie. Landwydwas daar 1 147 ongelukke en 1 376 mense isdood.) Die effense verswakking van Noord-Kaap-se matriekuitslae maak opposisiepartyebekommerd oor die provinsie se onvermoëom die suksesse van die verlede te herhaal.

Cope sê sonder om enige individueleprestasie te minag, moet genoem word daaris groot probleme in die onderwysstelsel.

“Die ANC-beheerde regering is besig omons kinders in die steek te laat. DieNoord-Kaap is die enigste provinsie wat niesy slaagsyfer kon verbeter nie,” het PakesDikgetsi, provinsiale sekretaris van Cope,gesê.

Andrew Louw, DA-leier, sê hulle is baiebekommerd oor die standaard van onder-wys in die provinsie. “Die provinsie kannie bekostig om agteruit te boer nie. Onswas op ’n tydstip tweede in die land metmatriekuitslae, nou is ons sewende.”

SKETS: Danie Cronjé

Só maak die weer Minimum MaksimumDonderdag 19 °C 36 °CVrydag 21 °C 38 °CSaterdag 20 °C 38 °CSondag 20 °C 38 °C

Page 5: Noordkaapnk 20140115

NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 5

In memory of

NelsonMandela

Nelson Mandela changed South Africa

and inspired the world. As we mourn his passing,

his message of freedom and reconciliation endures.

His legacy lives on. Forever.

DEB-BW1-N

kaap-ENG

Page 6: Noordkaapnk 20140115

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

Verslaggewer

VROËER JARE was ’n kamera nie vir elkeJan Rap en sy maat beskore nie, maar metdie vooruitgang van die tegnologie kanenigeen wat deesdae ’n selfoon besit, hom-of haarself ’n fotograaf noem.Deesdae het omtrent elke mens ’n

kamera enige oomblik van die dag byder-hand.Al besit jy nie ’n kamera met ’n telefoto-

lens nie, is jy steeds ’n fotograaf as jy diekamera wat in bykans alle nuwe selfonegebou word, gebruik.Dit maak van Jan Alleman ’n fotograaf.

Soms is daardie selfoonkamera net-netbyderhand om ’n ongelooflike kiekie teneem.Ons wil graag van daardie foto’s in

Noordkaap plaas.Hierdie is dus ’n versoek aan Noord-Ka-

penaars om hul foto’s in ons fotokompeti-sie met ons te deel.Die foto kan iets vreemds, buitengewoon,

snaaks, interessant of net mooi wees.Dit moet egter ’n plaaslike kiekie wees.

Die gehalte van die foto is nie ’n voorver-eiste nie.Dit is net van groot belang dat die foto

nie kleiner as 500 KB is nie.Ons kan nie kleiner foto’s as dit plaas

nie.Stuur asseblief ook ’n volledige byskrif

(wat op die foto gebeur, wat die agtergrondis en wie daarop is) saam met die foto.Nou ja toe, indien jy daardie foto het

wat jy nog altyd graag met soveel mensemoontlik wou deel, e-pos dit na [email protected] die einde van elke maand gaan ons

’n wenfoto kies wat ’n R350-geskenkbewysvan die Diamond Pavilion Shopping Mallsal wen.

Wen prysmet joufoonfoto

WAT dink jy van die matriekuitslae? Gaan stem op www.noordkaap.co.za of www.facebook.com/NoordkaapKoerant.

Page 7: Noordkaapnk 20140115

NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 7

SALE Get up to

50% OFF!Save the buck

7662

E&OE

FIREWALL LAPTOP BAG

Volume: 30L Weight: 600gLaptop and tablet compartment

NOWR299

NormallyR499

100% cotton cargo shorts with canvas beltAvailable in multiple colours

MEN’S RYLAN SHORTS

FREESTYLE CX MULTITOOL WITHLED LENSER M5 TORCH COMBO

NOWR599

NormallyR1099

Freestyle:100% stainless steel with removable pocket clip

M5 Torch:High: 100 lumens, 110mbeamdistance, 3 hour burn time

MEN’S PHASER INFERNO SHOES

Vibram trek rubber outsoles for better tractionPolyester mesh linings for breathability

NOWR999

NormallyR1399

KHULU CHAIR

NOWR199

NormallyR299

Supports up to 135kgDurable steel tubing for stability

54QT COMBO COOLER

Holds 2 litre bottles upright and 72 cansRust proof and leak resistant drain

NOWR699

NormallyR999

PANORAMA 3 PERSON TENT

No-See-Um mosquito netting for added protectionTape-sealed seams for enhanced waterproofing

NOWR950

NormallyR1199

GREAT VALUE DEAL!

MEN’S CHAMELEON SLAM 2 SHOES

Technical walking shoes at an outstanding price.Feature air cushion midsoles for enhanced comfortand a 4.5mm footbed for extra shock absorbtion!

NOWR699

NormallyR1099

NOWR350

NormallyR450

Call 08600-34000 or visit www.capeunionmart.co.za. Stores nationwide. Products subject to availability.All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee, ensuring that you always get the bestprice and advice along with the fairest exchange policy.

SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFree delivery on all orders over R250.

Offers valid from 10 January to 2 February 2014

Over 200 products on sale!View all sale items online at www.capeunionmart.co.za/sale2014

A NAPPY RUN will be held for children withdisabilities by the Rotary Club of KimberleySouth on 25 January. Come run or walk over5 km or 10 km. The start is at 07:00 andfinish is at the Virgin Active Gym. Directenquiries to Denise Coetzee on 076-351-0065.

Be part of nappy run

Page 8: Noordkaapnk 20140115

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

NOW SHOWING ATSTER-KINEKOR THEATRES

SHOWTIMESFRIDAY 10 JANUARY

- THURSDAY 16 JANUARYSHOWS, PRICES AND TIMES SUBJECT TO CHANGE. NEW RELEASE - NO COMPLIMENTAR

TICKETS (*) FOR ONE WEEK FROM DATE OF RELEASE UNLESS OTHERWISE STATED

MORE WAYS TO BOOKFollow us

NORTH CAPE MALL

47 RONIN - 3D ˛Fri, Sat,Tue: 16:45, 19:30, 22:05Sun, Mon,Wed,Thu: 16:45, 19:30

——————————————————————————————————

FROZEN - 3D ˛ ßDaily: 9:15, 11:45, 14:15

——————————————————————————————————

WOLF OF WALL STREET¸˛

Daily: 9:05, 12:45, 17:00, 20:45——————————————————————————————————

SECRET LIFE OF WALTER MITTY˛ ß

Fri, Sat,Tue: 14:00, 17:15, 19:45, 22:15Sun, Mon,Wed,Thu: 14:00, 17:15, 19:45

——————————————————————————————————

47 RONIN ˛Daily: 9:00, 12:00, 14:45

——————————————————————————————————

WALKING WITHDINOSAURS ˛ ∂

Daily: 9:30, 11:30——————————————————————————————————

FROZEN ˛ ßFri, Sat,Tue: 17:45, 20:15, 22:50Sun, Mon,Wed,Thu: 17:45, 20:15

——————————————————————————————————

MANDELA: LONG WALKTO FREEDOM ˛

Daily: 11:15, 14:30, 17:30, 20:30——————————————————————————————————

SCHUKS!YOUR COUNTRYNEEDSYOU ˛

Fri, Sat: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00, 22:30Sun: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00Mon,Wed,Thu: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00Tue: 9:45, 12:30, 15:00, 17:45, 20:00, 22:30

IS daar Kimberliete wat graag gaanfliek en agterna die behoefte het om dierolprent met iemand te bespreek? Wil jynie dalk jou mening oor ’n rolprent metons lesers deel nie?Ons is op soek na iemand wat vir ons

’n fliekrubriek op ’n gereelde grondslagkan skryf.Ons sal vir jou en ’n maat van ’n

fliekkaartjie voorsien, dan skryf jy virons ’n kort oorsig of resensie oor dierolprent van jou keuse by die Ster-Kine-kor-rolprentteater in die North Cape-winkelsentrum.Dit moet in Afrikaans geskryf word.Indien jy reken dat jy die ideale

kandidaat is, skryf vir ons ’n kort

opsomming/resensie van nie langer as 200woorde nie van ’n onlangse rolprent wat jygekyk het. Die skryfstuk hoef nie ’n sekereformaat te hê nie.Stuur dit, sowel as ’n kontaknommer,

teen nie later nie as 23 Januarie om 14:00na [email protected]. Indien onsdaarvan hou, sal ons jou bel en kan jymoontlik ons gereelde fliekresensent worden sodoende gereeld verniet gaan fliek.) Fliekvlooie sal bly wees om te verneemons gaan voort om weekliks drie gelukkigelesers elk met vier kaartjies met dievergunning van Ster-Kinekor te beloon.Die fliekgids vir die rolprente wat in die

Ster-Kinekor-rolprentteater in die NorthCape-winkelsentrum vertoon word, word

weekliks in Noordkaap geplaas.Ongelukkig word die weeklikse gids, wat

van Vrydae tot Donderdae insluit, eers op’n Woensdag deur Ster-Kinekor uitgestuur,wat dus te laat vir publikasie is.Om die fliekgids tot die volgende

Woensdag te sien besoek gerus Noordkaapse webtuiste, www.noordkaap.co.za, ofwww.sterkinekor.com.Om ’n kans te staan om een van die drie

wenners van vier fliekkaartjies te weesgaan na www.noordkaap.co.za en soek dieskakel “Kompetisies” bo-aan die blad. Hiersal jy sien wat om te doen om deel teneem.Let wel: Die kaartjies geld nie die eerste

week van ’n nuwe uitreiking nie.

Skryf en fliek gratis!

Page 9: Noordkaapnk 20140115

NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 9

Page 10: Noordkaapnk 20140115

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

www.humanjobs.co.za Human Communications 105527

Sol PlaatjeMunicipality

Directorate: Community and Social Services

Librarian: Judy Scott Library andResearch Services

Salary: R202 860 – R263 316 (T11) (Ref. 2014/002)Requirements: • Degree/diploma in Library and Information Sciences• Computer skills (SLIMMS System an advantage) • Customer service orientationand public relations skills • Communication skills (verbal and written) • Stronginterpersonal skills with ability to respond constructively in a conflict situation• Public library experience (one year) • Supervisory skills.

Closing date: 24 January 2014 @ 16:00

To apply, please forward the official Sol Plaatje application form (not Z83)accompanied by a cover letter, your CV and applicable certified copies of yourID and qualifications to fax: 086 650 0314 or e-mail: [email protected] forattention: Miss Christine Janse. Applications can also be hand delivered at the3rd Floor, New Civic Building, cnr Bultfontein and Lyndhurst Avenues,Kimberley.

Application forms can be obtained from the Sol Plaatje MunicipalityCivic Building, www.solplaatje.org.za/work or ask for them via e-mail [email protected]

Please remember to state the reference numberand vacancy particulars. Applications will not beconsidered if received after the closing date or ifincomplete (without application form andcertificates).

Telephonic enquiries: Miss Christine Janse, tel.(053) 830-6705.

PREFERENCEWILL BE GIVENTO EMPLOYMENT EQUITY CANDIDATES IN LINEWITHTHE COMPANY’S EMPLOYMENT EQUITY PLAN.

Only candidates who meet the stated requirements will be considered.APPLICATIONS RECEIVED AFTERTHE CLOSING DATEWILL NOT BE CONSIDERED.

How to apply:Interested applicants can forward an abridged CV to:

[email protected] or fax: 086 236 1188.The onus is on you to ensure that the reference

number is reflected on your application.Closing date: 31 January 2014.

If you have not been contacted within 30 days after theclosing date, kindly deem your application as unsuccessful.

www.ayandambanga.co.za 116296

Exciting Career OpportunityKuruman

United Manganese of Kalahari (Pty) Ltd (UMK), a leading empowerment company intent onsustainable mining and socio-economic development, seeks specialists to join its fast growingmanganese mine.UMK has been awarded a Mining Right over 15 000 ha of land to the north of a dynamic Kuruman.Why not become part of the team that plans to mine an output of between 1,5 million and2 million tonnes of manganese each year?With a life of mine in excess of 30 years, this well-poised company will be able to unlock yourtalents.

Process Plant Control Room Operator(Technical and Operational) (Ref. PPCRO 114836)

Patterson Grade C Lower based on previous experienceThe Process Plant Control Room operator is a shift role responsible for the effective operationalcontrol and monitoring of the Process Plant through the control room control and managementsystems and to coordinate the general Mine situation as may be required.Responsibilities: • Mine operation within required parameters • Steady control of productioncircuit • React appropriately to abnormal activities and notify relevant Senior Officials and/orOperators by radio/telephone • Direct the activities of personnel on the mine to correct defects byallocating relevant tasks • Assist Engineering personnel to maintain equipment in Control Roomarea • Take charge during breakdowns and emergencies and notify standby personnel • Maintainand operate relevant fire/evacuation alarm system • Control entire process through utilisation ofrelevant control systems like SCADA • Ensure that the activities in the Control Room area matchthe requirements of the whole mine • Maintain steady volume control of the circuit by monitoringit within entire mine parameters • Call in expertise where needed • Ensure correct proceduresare followed during start up and shut down of relevant circuits and equipment • Identify andcommunicate possible hazards and risks to responsible and affected personnel • Promote safetyawareness in allocation of all tasks over radio/telephone • Compile accurate shift report at theend of each shift • Generate report and trends for management on request • Log any incidents,instructions and important changes made in the plant and record breakdowns should they occur• Changing tasks and machine settings on the shift to minimise the effect of unexpected problems• Stopping the operation if the working conditions are unsafe and pose hazardous environment• Enter job requests into the “KARABO” maintenance system.Minimum requirements: • Matric or equivalent education • Artisan trade qualification • Minimumof 5 years’ experience as an Artisan in the mining industry • Computer literacy and role specificcomputer skills • Report writing and communication skills • Systematic approach • High degreeof numeracy.Key attributes (amongst others): • Ability to function within a team environment • Ability towork under pressure and be independent • System knowledge and application of relevantpolicies and procedures • Planning and organising skills • Interpersonal skills • SHE knowledge• Administration skills • Self-starter • Attention to detail • Results driven • Statutory knowledge ofrelevant legislation.

Please note that the reference MUST be quoted on your application.Please note the following: • Successful candidates will be required to provide a valid medicalcertificate and may be required to undergo certain medical assessments • Psychometric andother assessments may be used as part of the selection process • Verification of all credentialsmay be done • Must be in possession of a valid driver’s licence.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

PERSOONLIK

1460

ADMIN. DATA ENTRYand survey clerks needed.For info SMS full nameand address to074 927 5124 or e-mail:[email protected]

TE KOOP

ALLERLEI

1655

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE. TEL./FAX:053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITENK.Koel in somer, warm inwinter.SABS. Gratis kwotasies.082 388 0307 of053 832 9194.

SAKE

GELEENTHEDE

2415

SWEETSDISTRIBUTIONBUSSINESSStart your own bussiness.Affordable cost.Myer 012 547 [email protected]

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

2-SLK-WOONSTEL:R5 000 pm+ dep.R5500. Water & kragingesl.076 703 7186 of083 232 0909.

BETREKKINGS

3600

INGENIEURSWESE

3655

IF YOU WANT TO SELLTable Charm, SMS yourname and address toor 073 701 5214 or sellStyle Fragrances (per-fume) to 074 502 1993.

ALGEMEEN

3680

JOBS! JOBS! NEWYEAR, NEW JOB.Are you unemployed? Wehave opened a new branchin Kimberley to market ourfast-moving products.High earnings. Matricnecessary. Call now forinterview.074 073 1201/061 2590164.

TOESIGHOUER* Geskik vir manspersoontussen 50 -60 jaar* Werksure: 12:30 tot17:30* Persoon moet gesond enaktief wees* Aansoekvorm by kas-siere beskikbaarPARSONS HOMEAPPLIANCES, MARKPLEIN 46, KIMBERLEY.

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 11: Noordkaapnk 20140115

NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 11

1. Have you always been an academicachiever?2. Do you have an older brother(s)or sister(s) who also achieved excel-lent academic results?3. What are you planning to do thisyear and what career are you plan-ning to pursue?4. Were there incentives from yourparents, grandparents or an uncle oraunt to do well?5. What was the biggest motivationto study and work hard to achievethese results?6. What teacher(s) played the biggestrole in your academic achievements?7. Are these excellent matric resultsthe biggest highlight of your schoolcareer?

‘Hardwork pays off ’

JITEN VALLABH (Nort-hern Cape High, 5th with7 distinctions):

1. I started performing ingr. 10 when I realised theimportance of good acade-mic results.2. No, only a youngersister.3. I am going to studyMedicine at the Universi-ty of Stellenbosch.I would like to be acardiologist one day.4. No, they inspired meto achieve for myselfand not for materialthings.5. It is contagious, onceyou achieve, you can’t helpbut to try and betteryourself.6. Owen du Plooy andSandra Sell.7. No, the biggest accom-plishment was obtainingmy honours blazer foracademics and buildingrelationships withfellow teachers andstudents.

HUZAIFAH NUMAN (Kimber-ley Boys’ High, 2nd with 8 dis-tinctions):

1. Yes, I’ve always been an acade-mic achiever.2. No, I am the eldest.3. Ihaveno ideayet.MaybeMedi-cal, Engineering or Accounting.4. Yes, normally money to spendat will if I do well.5. Competition with friends. Tokick butt mostly.6. There are toomany teachers tomention.7. One could say it is the big-gest. I worked hard to get this.

IRFAAN KANA (Northern CapeHigh, 9th with 8 distinctions):

1. I’ve been in the top 10 throughoutmy high school and primaryschool career.2. I have a younger sister who isalso consistently in the top 10.3. Studying Actuarial Science at theStellenbosch University.4. I had no incentives to motivateme.I was determined to do well out ofmy own.5. Recognition and the fact that Iknew I could do it. I was an underachiever in previous years.6. Sandra Sell.7. Yes, it is right up there.

MADELEIN FARRELL (Kim-berley Girls’ High, 10th with8 distinctions):

1. Yes, always.2. Yes, I had two older sisterswho both did well. Monica goteight distinctions in 2011.3. I plan to study MechatronicEngineering at the Stellen-bosch University.4. Yes, my grandparents promi-sed money per distinction.5. To make my parents proud.6. Helen Hugo, my Maths tea-cher.7. Yes, it is.

TSHENOLO MOKWENA(Kimberley Girls’ High,11th with 8 distinctions):

1. Yes, I have always workedvery hard and achieveddistinctions my entire schoolcareer.2. Yes, my brother got adistinction when he matricu-lated in 2010.3. I am going to studyMedicine at the Universityof Cape Town.4. No, my parents alwaysencouraged me to workhard for myself and myown well-being andfuture.5. The dream of getting eightdistinctions as well asdoing it for my family.6. My Maths teacher, HelenHugo.7. It is definitely thehighlight.

FARZAANA MOHAM-MED (Kimberley Girls’High, 15th with 8 distinc-tions):

1. Yes, I have always beenan academic achiever.2. Yes, I have an oldersister, Raghshanda, whois currently doing hermaster’s degree in ClinicalPsychology.3. Studying Medicine atthe Stellenbosch Universi-ty.4. No incentives wereneeded.5. The desire to succeed.6. Martie de Wet andKaren Pilkington.7. Yes, it is.

DANIELLE DU TOIT(Hoërskool Diamant-veld, 4de met 8 onder-skeidings):

1. Ja, ek was my heleskoolloopbaan akademiesingestel en het oplaerskool meestal eerstegestaan.2. Nee, ek is die oudste.3. Vir tyd en wyl boer eksaam met my kêrel opVredendal. Dit is nogaltyd iets wat ek woudoen.Ek het nie nou toekoms-planne nie.4. Nee, ek is grootgemaakom tot die beste van myvermoëns te presteer enhard te werk.Die aansporing was omgoeie uitslae te behaal.5. Ek wou nie eendag spytwees nie.Die uitslae sal altyd indie toekoms daar weesom op terug te val.6. Almal het ’n rolgespeel, maar as ekiemand moet uitsonder,sal dit Mareth Hugowees wat vir myEngels (huistaal) gegeehet.Sy het ’n maniergehad om jou aan tespoor.7. Ja, hierdie is diehoogtepunt.

KATIE KLEMP(Kimberley Girls’High, 17th with 9distinctions):

1. I only started appea-ring in the top ten ingr. 10, but I didn’tfeature very high untilthe end of gr. 11. Theseven distinctions in myprelims were the largestnumber of distinctionsI’d ever achieved.2. No, my brother passedaway before he got tomatric.3. I’m going to studyArchitectural Studies inBloemfontein and Iwould like to become aprofessional architect.4. My parents neverpushed me academicallyas they knew that Iwould push myself ashard as I needed to.5. I was absolutelyterrified that I wouldn’tget accepted to studyArchitecture as this isthe only thing that Iwant to study, so thatforced me to strive forgood results.6. My English teacher,Karen Pilkington,played the biggest rolein motivating meoverall.7. This is by far thebiggest accomplishment.Although, hearing that Iwas accepted to studyArchitecture was a closesecond.

HELET LINDE (18de met 8onderskeidings):

1. Ja, van hoërskool af.2. Ja, my broer Lourens(ses onderskeidings) ensuster Ida (8 onderskei-dings).3. Ek gaan verbruikers-wetenskap aan die Uni-versiteit van Pretoriastudeer.4. Nee, net die feit datjy jou matriekuitslaedeur jou hele lewesaamdra.5. Om verder te kanstudeer en iets van mylewe te kan maak.6. Ivonne de Villiers.7. Ja, definitief.

NIELDA SMIT (derde met negeonderskeidings):

1. Ek was nog altyd geseënd met’n goeie verstand, maar het eers ophoërskool hard begin leer.2. Ja, my ouer sussie, Marianne, hetses onderskeidings in matriekbehaal.3. Ek gaan chemiese ingenieursweseaan die Universiteit van Stellen-bosch studeer en hoop om eendagin Italië as ’n ingenieur te werk.4. My ouers het wel ’n beloning virelke onderskeiding uitgeloof.5. Dit was vir my belangrik om tesien wat ek kan bereik as ek hardwerk.6. Mareth Hugo en Ivonne deVilliers.7. Nee, my grootste prestasie wasom erekleure vir akademie teontvang.

ANNARIKE PIENAAR(13de met 9 onderskei-dings):

1. Ja, van jongs af het ekbesef dat akademie baiebelangrik is en wou ekgraag goed daarin pres-teer.2. Nee.3. Ek gaan chemiese inge-nieurswese aan die Noord-wes-Universiteit studeer ensal graag eendag vir ’ngroot maatskappy wilwerk.4. Nee, maar my tannie hetwel gesê dat sy my oorseesal vat as ek vyf onderskei-dings kry.5. Die toekoms.Ek weet ek wil suksesvolwees en dit het mygemotiveer om hard tewerk.6. Ivonne de Villiers sepassie vir wiskunde enfisiese wetenskap het mygemotiveer.7. Ja, die nege onderskei-dings is my grootsteprestasie.

NOOREEN NANABHAY(Kimberley Girls’ High,20th with 8 distinctions):

1. I have always been anacademic achiever.2. No.3. I am planning on studyingDentistry and wish to pursuea career in this field.4. Yes, if I achieved at leastsix or seven distinctions.5. To get accepted to studyfor the career I wish tofollow.6. Helen Hugo and KarenPilkington.7. Yes, as I achieved distinc-tions in all my subjectswhich I’ve never donebefore.

DIE matrieks is kloksgewys Jiten Vallabh (wit baadjie), Huzaifah Numan, Irfaan Kana, Madelein Farrell, TshenoloMokwena, FarzaanaMohammed,NoreenNanabhay, Katie Klemp (inlas), Danielle duToit (inlas), Annerike Pienaar,Helet Linde en Nielda Smit.

KIMBERLEY has once again produced the majority (12 in total) of the top 20learners in 2013’s matric examinations. We tracked them down and asked them

about their achievements.

Page 12: Noordkaapnk 20140115

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

SportSportDie Diamantstad se koerant

VIER mense kan elkvyf kaartjies naaanstaande Woens-dag (22 Januarie) seT20-wedstryd tussendie Knights enWarriors op dieDiamant-ovaal wen.

Die aksie beginom 18:00.

Om in aanmer-king te kom ismaklik.

Gaan nawww.noord-kaap.co.za en soekdie skakel “Kompe-tisies” bo-aan dieblad. Hier sal jysien hoe om temaak om deel teneem.

Jy kan jou totMaandag om 14:00inskryf waarna diewenners gekontaksal word.

Wen sókaartjies

Ruan Bruwer

DIE naam van die hotkloukol-wer GM Bruwer kan dalk nogin die nabye toekoms weergehoor word.

Hy het reeds vandeesweek syeerste wedstryd op senior vlakonder die belt op Potchefstroomwaar hy hom as ’n eerstejaar-student aangemeld het. Hystudeer BCom (regte) aan dieNoordwes-universiteit en is bydie universiteit se krieketaka-demie ingesluit.

Bruwer is ná die KhayaMajola-krieketweek in Durban,waar hy die Griekwas seskolespan aangevoer het, askaptein van die Suid-Afrikaan-

se Colts-span gekies.Bruwer het in die Colts-span

se wedstryd teen ’n KZN-akade-mie-elftal 23 lopies aangeteken.

Sy 179 lopies, teen ’n gemid-deld van 29.83, was die sewendemeeste op die week. Sy hoogstetelling was 55 teen Mpumalan-ga. Wat veral beïndruk het,was die treftempo van 81.36waarteen die lopies behaal is.

Hy het verlede week dieKnights op die Cubs-week indie Wes-Kaap verteenwoordig.

Gideon Mathys, soos hygedoop is, was ’n ewe talent-volle rugbyspeler wat opskrumskakel vir sy skool enprovinsiale o.18-span uitge-blink het.

Bruwerweer bo

GM BRUWER wat einde verlede jaarbeloon is met ’n plek in die Suid­Afri­kaanse Colts­span. Hier is hy verledeweek in aksie vir die Knights op dieCubs­week. Foto: CSA

DIE Knights­snelbouler Malusi Siboto sou Sondag verskoon kon word as hy met ’n seer voet teen die Lions in die T20­reeks gespeelhet. Siboto het Vrydagaand in die T20­wedstryd teen die Dolphins op die Diamant­ovaal in Kimberley ’n skitterende vangskoot op diediep­regbygrens benut om van die Dolphins se Cody Chetty ontslae te raak. Uit blydskap het Siboto die harde krieketbal soos ’n wafferseLionel Messi die lug in geskop. Die bal kan links van hom bo sy kop gesien word. Op die agtergrond deel die skare in sy vreugde.Die Dolphins het met vier paaltjies koning gekraai. Foto: Louis Botha

Skopvoetsoos Messi