26
1 AFRIKAANS MODULE 3 BOELIEGEDRAG JAAR 4

Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

1

AFRIKAANSMODULE 3

BOELIEGEDRAG

JAAR 4

Boelie is wanneer iemand: • Die heeltyd op jou “pik” en probeer om jou te laat sleg voel. • Sê of doen gemene dinge wat jou ontstel. • Verneder jou die heeltyd.

NAAM: …………………………………… JAAR: ……………….

Page 2: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

2

AFDELING A (LEESBEGRIP)

Vraag 1

LEES DIE ONDERSTAANDE ARTIKEL DEUR EN BEANTWOORD DIE VRAE

Ma begin veldtog ( campaign) om skoolboelie te stop

1. Genoeg is genoeg! ‘n Woedende ma het ‘n georganiseerde veldtog begin om die boelie-kultuur in skole te stop.

2. Me. Annelene Potgieter van Port Elizabeth se 14-jarige dogter, Melene was onlangs die slagoffer van ‘n boelie. Melene is op 14 Junie by ‘n privaatskool deur ‘n ander kind aan die keel gegryp, aan haar hare getrek en geslaan. Volgens ‘n doktersverslag was haar wang en neusbrug geswel en was daar naelmerke op haar wang. Daar was selfs snye aan die slymvliese aan die binnekant van haar mond. ‘n Vriendin van Melene is tydens die voorval ook aan die hare getrek en in die gesig geskop.

3. En toe sy boonop verlede week Rapport se berig oor die aanval op Kobus Ehlers(11) van Rustenburg lees, het sy besluit om daadwerklik op te tree. Potgieter het saamgespan met ‘n prokureur, ‘n berader en prokureursklerk om ‘n nie-winsgewende organsisasie te stig om skoolboelies vas te vat. Hulle is besig om hierdie organisasie, Fighting Giants, te registreer.

4. “Ek sȇ gedurig vir ouers en kinders om op hul regte te staan, maar hulle weet nie hoe nie, want hulle ken nie hul regte nie,” sê Potgieter . Fighting Giants wil prokureurs oor die land heen inspan om gratis regsadvies te bied aan die slagoffers van geweld in skole. Potgieter is ook vol planne om geld in te samel om geldelike steun aan slagoffers te verleen. Hulle beplan ook ‘n bewusmakingsveltog by skole sodat kinders weet daar is maniere om boelies te stop.

5. Die department van onderwys het weer besluit om nie te reageer op Rapport se navrae oor boelie-voorvalle in skole nie. Skakel 0826113495 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting oor Fighting Giants.

(Verwerk uit: Rapport 4 Julie 2011)

Page 3: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

3

Beantwoord die vrae ten opsigte van die leesstuk.

1.1 Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die korrekte letter (A-D) langs die gepaste nommer neer.

Die volgende woord in paragraaf 1 dui daarop dat hierdie ma, Annelene Potgieter, baie kwaad was ….

A genoegB woedendeC veldtogD boelie. (1)

1.2 Van watter stad in Suid-Afrika is me. Potgieter oorspronklik? (par2)

…………………………………………………………………………………………………………………………………(1)

1.3 Wat het op 14 Junie met Melene Potgieter by die skool gebeur? (par2)

……………………………………………………………………………………………………………………………..(1)

1.4 Verwys na paragraaf 2.

1.4.1. Is Melene die engiste leerder wat ‘n slagoffer van geweld by die skool was?

……………………………………………………………………………………………………………………………..(1)

1.4.2 Haal ‘n sin uit die koerantartikel aan om jou antwoord te motiveer.

………………………………………………………………………………………………………………………………...

…………………………………………………………………………………………………………………………….(1)

1.5 Wat het Annelene finaal laat besluit om iets omtrent boelies in skole te doen? (par3))

……………………………………………………………………………………………………………………………….(1)

1.6 Met watter drie mense het Annelene gewerk om die organisasie, Figting Giants, te

stig? (par3)..................................................................................................................(3)

1.7 Haal een woord uit paragraaf 3 aan as bewys dat Annelene geen winste uit Fighting

Giants sal verdien nie. …………………………………………………………………………………………….(1)

Page 4: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

4

1.8 Waarom, volgens paragraaf 4, word kinders baie keer van hul regte ontneem?

………………………………………………………………………………………………………….………………………(1)

1.9 Watter woord in paragraaf 4 dui daarop dat leerders wat van Fighting Giants vir

regsadvies gebruik maak, nie hoef te betaal nie?..........................................................(1)

1.10 Behalwe regsadvies, watter ander funksie het die organsisasie, Fighting Giants?

(par4)…………………………………………………………………………………………………………………….(1)

1.11 Noem een van die twee maniere waarop ons meer inligting oor Fighting Giants kan kry. (par5)…………………………………………………………………………………………………………….(1)

1.12. Wat sal jy doen as jy geboelie word?...............................................................................

…………………………………………………………………………………………………………………………………..

……………………………………………………………………………………………………………………………….(1)

1.13 Gee die meervoud vir die volgende woorde: (te, s, ers)

1.13.1 Dogter: ………..………………………………….. 1.13.2 Kind: ……………………………………………..

1.13.3 berig………………………………………………... (3)

1.14 Gee die sinoniem vir die volgende woorde uit die leesstuk:

1.14.1 vorige(par3)……………………………………….. 1.14.2 informasie(par5)……………………….(2)

Totaal: 20

Page 5: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

5

Vraag 3

Gee die betekenis van die volgende woorde uit die leesstuk maak gebruik van die betekenisse in die raampie

1. Boelie: ………………………Bully……………………………………………………………………………………………………..

……………..………………………………………………………………………………………………………………………….

2. Slagoffer:………………………Victim……………………………………………………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Doktersverslag: ………………………………… doctor report………………………….………………………….

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. Voorval: ……………………Insident…………………………………………………………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

5. Daadwerklik: ……………Now at this moment……………………………………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

6. Nie-winsgewende organisasie: ……………Non profit organisation………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. Gratis regsadvies: ………………………Free legal aid…………………...…………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Bewusmakingsveldstog Aware Campaign…………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

Persoon wat ly of iets moet deur maak a.g.v. ander se belange, Onaangename

gebeurtenis, Mediese inligting van gebeure, Iets wat dadelik gedoen moet word,

‘n Groep mense (besigheid) wat nie geld vra vir hulle hulp nie, ‘n Persoon wat ‘n

ander persoon emosioneel of fisiese seer maak, Verniet inligting verkry van

prokureur vir ‘n saak , om mense te laat weet wat aangaan

Page 6: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

6

AFDELING C (TAALWERK)

SOORTNAAM

‘n Soortnaam (Common noun) is ‘n selfstandige naaamwoord en is dinge wat jy kan sien en waaraan jjy fisies kan vat, bv. ‘n stoel, ‘n ketel of roomys.

Eienskappe van van ‘n soortnaam:

*meervoud

*verkleining

*die lidwoord ‘n en die kan voor ‘n soortnaam staan

*geslag (van toepassing op mense en diere)

*tasbaar wees

1. Pas die korrekte soortname by die onderstaande prente.

visstok paddavoete koelerboks duikbrilsnorkel seeperdjie walvis ligtoringskubaduiker roeiboot

a) ………………………………… b)…………………………………...

c)…………………………………. d)…………………………………….

e)…………………………………. f)…………………………………….

Page 7: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

7

g)…………………………….

h)………………………….

2. Lees die onderstaande artikel. Gebruik die woorde(soortname) hieronder om die sinne korrek te voltooi.

son strande lewensredder oseaan seekos

sand hoed toekouers branders restaurant

Die ________________ in Jeffreysbaai is baie groot. Mense kom van regoor die

wêreld om hier branderplank te ry. Die __________________ het sagte wit

____________________ om op te lê. Jeffreys het heerlike _______________ waar jy

kan eet. As jy van ____________________ hou, moet hy John Dory’s se calamari

eet. Die __________skyn baie warm in die somer. ‘n Mens moet altyd ‘n

________________ en sonbrandmiddel dra. Daar word jaarliks ‘n groot

branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende ____________________ wat wil

sien hoe die beste branderplankryers deur die water weef. Jy moet nooit alleen

swem nie en altyd seker maak daar is ‘n ______________________ wat jou kan sien.

Jeffreys is die plek om te wees!

3. Vul in die manlike – of vroulike vorm van die woord:

Manlik Vroulik Manlik VroulikAanbieder Leier

ambassadrise RedaktriseGraaf Verpleër

Wolvin HuishoudsterMonnik Bloemis

klaagster EksaminatriseKatmannetjie Skrywer

Spreekster Orreliste

Page 9: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

9

WERKWOORDE (verbs)Die werkwoord is die aksie-woord! In Afrikaans kom die werkwoord altyd tweede e naan die einde van ‘n sin. Onthou, daar is hoofwerkwoorde soos gooi en lag asook hulpwerkwoorde soos het en sal. Die hulpwerkwoord moet saam met die hoofwerkwoord gebruik word.Voorbeelde: Teenwoordige tyd: Hy bel die polisie.

Verlede tyd: Hy het die polisie gebel. Toekomende tyd: Hy sal die polisie bel.

1. Voltooi die sinne deur die korrekte werkwoord in te vul :

skakel luister spring speel dans stuur laai tik

a. Hy ________________in die water b. Hy _______________ ‘n boodskap op sy foon.

c. Hulle ___________ lekker saam.d. Sy ______________na musiek ophaar slimfoon.

Die persoon ___________ sy slimfoon. f. Hy __________altyd rekenaarspeletjies

Page 10: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

10

2. Bars die ballonne wat nie werkwoorde is nie. Trek ‘n kruis deur die ballonne wat ander woordsoorte (part of speech) is.

kou koek luisterltik

hare

belgraploop tande

Page 11: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

11

3. Skryf die sinne oor deru die vetgedrukte werkwoorde op die regte plek te plaas.

a)Die skoolhoof die seun se ouers bel.

b)Ons ‘n nuwe mikrogolf gaan koop.

c)Die musiek hard speel

d)Die hartseer fliek haar laat huil.

e)Ek inligting wil soek op Google.

f)Ons skool iPad gebruik in die klas.

TYDSVORME

TEENWOORDIGE TYD

Ek dans elke VrydagaandIn die teenwoordige tyd voer ‘n mens die handeling vandag, nou, elke dag uit.

VERLEDE TYDEk het verlede Vrydagaand gedans.In die verlede tyd is die handeling klaar uitgevoer. Dit word in die meeste gevalle deur het en ge- aangedui.

Teenwoordige tyd Verlede tyd

slaap

koseet lied

vraag selfoon

Page 12: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

12

Spring het gespring

het werk werk gehad

Is Was

Kan Kon

Moet Moes

Wil Wou

Vandag Gister

Vraag 2.1

1. Skryf die sinne oor in die verlede tyd.

1.1 Dit is goed om ‘n goeie vriend te hê

……………………………………………………………………………………………………………………………………

1.2 Ek ry per motor skool toe.

…………………………………………………………………………………………………………………………………..

1.3 Die mense let op hoe mooi jy met ander mense werk.

…………………………………………………………………………………………………………………………………

1.4 Musiek en dans bring jou gees en liggaam in voeling met mekaar.

……………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………

1.5 Ons bedank almal wat meehelp.

…………………………………………………………………………………………………………………………………..

1.6 Ongelukkig lees ek nie eintlik boeke nie.

………………………………………………………………………………………………………………………………….

2. Skryf die sinne oor in die teenwoordige tyd.

Page 13: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

13

2.1 Die skrywer het lank geneem om die boek te skryf.

……………………………………………………………………………………………………………………………………2.2 Die mense het elke dag met die bus gery.

…………………………………………………………………………………………………………………………………..

2.3 Die seuns was almal by die skool.

………………………………………………………………………………………………………………………………….

2.4 Baie mense het aan die bakleiery op die skoolgrond deelgeneem.

………………………………………………………………………………………………………………………………….

…………………………………………………………………………………………………………………………………...

2.5 Die leerders moes vrede maak voordat hulle kon huis toe gaan.

……………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………

2.6 Dit sal nooit vervelig by die skool wees nie.

………………………………………………………………………………………………………………….

…………………………………………………………………………………………………………………

Onthou: Werkwoorde wat begin met be-,ge-, her-, er-, ont- en ver- kry nie ge- aan in die verlede tyd nie bv. herkou, erken, ontvang TRAPPE VAN VERGELYKING

Page 14: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

14

1. Vul die volgende trappe van vergelyking in:

1.1 Jan kry baie. Sy broer kry _________________. Sy pa kry die _______________.

1.2 Sipho is voorbeeldig. Sy suster is _________________. Sy ma is die _____________.

1.3 Milo is trots. Sy pa is ___________________. Sy broer is die __________________.

1.4 My boek is taamlik nuut. Jou boek is ____________. Sy boek is die ______________.

1.5 Sandra kry weinig. Karla kry ___________________. Paula kry die ________________.

1.6 Hy is bewoë. Sy is ____________, maar ek was die _______________ van almal.

1.7 Ek was opgewonde. My pa was ___________________. My ma was die

___________________

ONTHOU!Die woordjie as dui die vergrotende trap aan

en die dui die oortreffende trap aan.

Bv. Rooi rose is mooier as irises,Maar proteas is die mooiste

Meer en Mees kan nie saam met-er en –ste gebruik word nie

Page 15: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

15

Sipho is die langste

Peter is langer

Jan Louw is lank

2. Hier is nog ‘n paar trappe van vergelyking om te voltooi :

Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trapLankTevrede

LekkerderMin

ErnstigerMeeste

KoelModernste

KosbaarGoed

EetbaarderSwakste

GaarLeeg

meer verlateKwater

BesteEerbaar

DigterVroeg

MinderLos

LaerSkeef

NegatiefsteMeer atleties

Page 16: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

16

SKRYFWERK: KOERANTBERIG

‘n Artikel is ‘n skryfstuk wat oor ‘n bepaalde onderwerp geskryf is. Dit word gepubliseer in ‘n koerant of tydskrif . Die artikel kan lesers inlig of vermaak oor aktuele onderwerpe.

FORMAAT Die tema of onderwerp moet interessant • Die inligting moet duidelik uiteengesit word. Subtitels kan gebruik word. • Die woorde moet eenvoudig en verstaanbaar wees. • Die styl moet maklik verstaanbaar en interessant wees. Die teikengroep moet in gedagte gehou word. • Feite kan opspraakwekkend wees. • Aanhalings kan gebruik word. • Die slotparagraaf bevat die gevolgtrekking waartoe gekom word.

Wenke: Feite of inligting kan in ’n koerantartikel gegee word. • Daar is ’n ooreenkoms tussen ’n feitlike opstel en ’n artikel. • Die titel vat die onderwerp saam. • ’n Subtitel kan ook gegee word. • Die meeste feite word in die eerste paragraaf gegee. Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe. • Die wie, wat, waar en wanneer word in die volgende paragrawe uitgebrei. Meer inligting – die hoe en die hoekom – kan nou ook gegee word. • Die res van die inligting word daarna in dalende orde van belangrikheid gegee. • Deeglike kennis oor die onderwerp is belangrik. • Die slot vat die artikel saam.

Vermiste meisie in swembad gevind

Page 17: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

17

KAAPSTAD. – ’n Sestienjarige meisie wat verlede Vrydag by Milnerton se polisiestasie as vermis aangegee is, is gisteroggend in ’n swembad in Athlone gevind.Sara Kringel (16) het Vrydagmiddag om tweeuur van haar ouerhuis weggeloop. Sy het na ’n vriendin se huis in Athlone geloop. Die vriendin, Geraldine Kriel, en haar gesin was egter vir die naweek weg. Sara het haar in hul agterplaas tuisgemaak. Toe die Kriel-gesin die Maandagoggend teruggekeer het, het hulle haar liggaam in hul swembad aangetref.“Ek weet nie hoekom sy nie teruggekom het huis toe, toe Geraldine-hulle nie daar was nie,” het mnr. Kringel aan Son se verslaggewer verklaar. Volgens Kringel het hulle nie onraad vermoed toe Sara gaan kuier het nie, want die twee is goeie vriendinne. “Ons is stomgeslaan. Sy was ’n gelukkige kind wat alles in die lewe met glimlag aangepak het.” Mevrou Kringel was nie vir kommentaar beskikbaar nie.Volgens die Kriels se bure het niemand onraad vermoed toe hulle Kringel in en uit die huis sien gaan het nie. “Ek het wel gewonder hoekom sy alleen daar bly as die Kriels nie die naweek daar is nie,” het Faith Groenewald, die buurvrou oorkant die straat, gesê.Kriel en Kringel se klasmaats is in ’n toestand van skok en ontvangs tans berading by die skool.Die saak geniet dringende aandag. Sersant Du Plooy van die SAPD-tak in Athlone vra dat enige iemand met verdere inligting die polisie by 021 697 9200 moet skakel. Tyrone Maartens, Table View (aangepas)

1. Lees die koerantberig deur. Kyk of die koerantberig voldoen aan al die vereiste van ‘n goeie koeantberig. ‘n Goeie artikel moet die volgende in hê: Wie, Wanneer, Waar, Wat, Hoekom (Waarom)

Ontleed die artikel en beantwoord die vrae:

1.1 Wie: ___________________________________________________________

1.2 Wanneer: _______________________________________________________

1.3 Waar:___________________________________________________________

1.4 Wat:____________________________________________________________

1.5 Hoekom(waarom)__________________________________________________

________________________________________________________________

WOORDEBOEKGEBRUIK

Page 18: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

18

Ons gebruik n woordeboek om die betekenis en spelling van woorde na te gaan en om te weet hoe om woorde korrek uit te spreek. Ons gebruik hoofsaaklik verklarende (explanatory) en tweetalige(bilingual) woordeboeke.

In ‘n verklarende woordeboek word die betekenis van ‘n woord verduidelik, watter tipe woord dit is, waar die klem(emphasis) in die woord vale n uit hoeveel lettergrepe(syllables) ‘n woord bestaan.

In ‘n tweetalige woordeboek word die vertaling van woorde uit een taal in ‘n ander taal gegee.

1. Skryf neer die letters van die alfabet in die korrekte volgorde. Onderstreep die klinkers .

2.Gebruik ‘n verklarende en tweetalige woordeboek om die tabel met die korrekte inligting

Wat beteken die woord

tjom?

Die verklarende woordeboek sê dit

is ‘n vriend of makker

Die tweetalige woordeboek sê dit is ‘n buddy,

pal of mate

trofee(tro –fee)naamwoord (trofeë,trofeetjie)’n voorwerp soos ‘n beker of ‘n skild wat vir iemand gegee word vir ‘n goeie prestasie, veral in sport. Die atleet het ‘n trofee by die byeenkom verower

trefwoord

woordsoort aanduiding

skeiding van lettergrepemeervoude- en verkleiningsvorm betekenisverklaring

voorbeeldsin

trofee naamwoord (trofeë) trophy. **Die atleet het ‘n trofee by die byeenkoms verower. The athlete won a trophy at the event.

trefwoord

woordsoortaanduiding meervoudsvorm vertaling van trefwoord voorbeeldsin in Afrikaans

voorbeeldsin in Engels

Page 20: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

20

Enkelvoudige sinne met ‘n onderwerp, gesegde, voorwerp en bepalings: alledaagse bywoorde in die korrekte volgorde (tyd, wyse, plek)

Kyk noun a STOMPI- reël vir woordorde om vir jou te wy hoe on sin saamgestel word.

S *** T O M P *** ISubjectOnderwerp

Hulpwerkwoordof werkwoord

TimeTyd

ObjectVoorwerp

MannerWyse

PlacePlek

Werkwoord(as daar ‘nHulpwerkwoordWas)

InfinitiveInfintief

Wie? Wanneer Wat/Wie? Hoe? Waar? Om te

ONTHOU

Die werkwoord of hulpwerkwoord staan altyd in die tweede posisie in die sin bv. Die kind(WIE?) slaan(WERKWOORD) die bal(WAT?) hard (HOE?) om hoë

punte te kry (INFINITIEF) Gister (WANNEER) het(HULPLWERKWOORD) die kind (WIE?) die bal (WAT)

Hard (HOE?) geslaan(WERKWOORD) om hoë punte te kry.(INFINITIEF) Om hoë punte te kry (INFINITIEF) slaan (WERKWOORD) die kind(WIE?

die bal (WAT?) hard (HOE?)

1. Onderstreep die sinsdele in elke sin soos volg: onderwerp – rooi, gesegde-groen, voorwerp- blou, byvoeglike bepaling – oranje, bywoordelike bepaling- pers

1.1 Mark Zuckerberg help mense oor die wêreld.

1.2 Die vriende gesels in hul koshuiskamers.

1.3 Die sterk man tel die meisie vinnig op.

1.4 Hy en sy vriende bly in Amerika.

1.5 Almal kommunikeer met behulp van rekenaars..

1.6 Fatima skep elke dag ‘n profile fluks op Facebook om vriende te maak.

1.7 Die muis val oor die kat se snor.

1.8 Die muis probeer wegkom.

2. Kyk of jy die sinne volgens die STOMPI- reël kan doen. Begin met die onderstreepte

Page 21: Westcliff School of Skills – Labor Ornat · Web viewDaar word jaarliks ‘n groot branderplank-kompetisie gehou en dit lok duisende _____ wat wil sien hoe die beste branderplankryers

21

woord(e).

2.1 elke dag, onder die bome, staan, die kinders, en gesels

……………………………………………………………………………………………………………………………………

2.2 met die bal, die hond, hy, hard, gegooi, het

……………………………………………………………………………………………………………………………………

2.3 drink, party, eet, koeldrank, kinders, toebroodjies, hulle, en, hulle

……………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………

2.4 rekenaars, vergemaklik, deesdae, mense se lewens

.......................................................................................................................................2.5 die uitvinders, werk, aanhoudend, om ander te be ϊ ndruk

.......................................................................................................................................

3. Maak sinne met die volgende woorde. Die sinne moet ‘n bywoord- of byvoeglike bepaling bevat.

3.1 boelie:……………………………………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………………………………………..

3.2 aanval: …………………………………………………………………………………………………………………….

……………………………………………………………………………………………………………………..

3.3 slagoffer:………………………………………………………………………………………………………………….

…………………………………………………………………………………………………………………..

3.4 slimfoon: ………………………………………………………………………………………………………………..

………………………………………………………………………………………………………………..

3.5 skinder: …………………………………………………………………………………………………………………..