24
"Jesus Christus is dieselfde gister, vandag en tot in ewigheid" …………………………………………………………………………… (Hebr. 13:8) OMSENDBRIEF Jaar-einde 2018 Baie Jare in Diens van My HERE In naby Stede en ver Lande Hooftema: Die Laaste Boodskap Voor die Wederkoms van Christus Ek groet al die broeders en susters wêreldwyd in die liewe Naam van die HERE Jesus Christus met die woord van 1Thes- salonisense 3, vers 13: "… sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse HERE Jesus Christus met al sy heiliges". In die volgende hoofstuk beskryf die apostel vanaf verse 13 tot 17 hoe Sy wederkoms sal wees: "Want dit sê ons vir julle deur die Woord van die HERE, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die HERE, die ontslapenes hoegenaamd nie sal voor wees nie. Want die HERE self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die HERE tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die HERE wees" (1Thes. 4: 15-17). Die wekroep, die stem en die basuin, weerklink by die opstanding, transformasie en wegraping. Hier aan die einde van die tyd van genade, weerklink die middernagtelike oproep aan alle gelowiges: "Daar kom die Bruidegom; gaan uit Hom tegemoet ..." (Matt. 25). Die suiwer Woord-boodskap gaan die wederkoms van Christus vooruit. Die laaste boodskap is al jare lank aan die gang. Maar Sy koms sal skielik wees, soos die HERE self gesê nie: "Want soos die weerlig

Omsendbrief 2018 YearEnd

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Omsendbrief 2018 YearEnd

"JesusChristusisdieselfdegister,vandagentotinewigheid"……………………………………………………………………………(Hebr.13:8)

OMSENDBRIEFJaar-einde2018BaieJareinDiensvanMyHEREInnabyStedeenverLande

Hooftema:DieLaasteBoodskapVoordieWederkomsvanChristus

Ek groet al die broeders en susters wêreldwyd in die lieweNaam van die HERE Jesus Christus met die woord van 1Thes-salonisense3,vers13:"…sodatHyjullehartekanversterkomonberispeliktewees

in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms vanonseHEREJesusChristusmetalsyheiliges".Indievolgendehoofstukbeskryfdieapostelvanafverse13tot

17hoeSywederkomssalwees:"WantditsêonsvirjulledeurdieWoord van die HERE, dat ons wat in die lewe oorbly tot by diewederkomsvandieHERE,dieontslapeneshoegenaamdniesalvoorweesnie.WantdieHERE self sal vandiehemelneerdaalmet ‘ngeroep,met die stem van 'n aartsengel enmet geklank van diebasuin van God; endiewat in Christus gesterf het, sal eersteopstaan.Daarnasalonswatindieleweoorbly,saammethulleinwolkeweggevoerword dieHEREtegemoet in die lug; en so salons altyd by dieHEREwees" (1Thes. 4: 15-17). Die wekroep, diestemendiebasuin,weerklinkbydieopstanding,transformasieenwegraping.Hier aan die einde van die tyd van genade, weerklink die

middernagtelike oproep aan alle gelowiges: "Daar kom dieBruidegom; gaan uit Hom tegemoet ..." (Matt. 25). Die suiwerWoord-boodskapgaandiewederkomsvanChristusvooruit.Dielaasteboodskapisaljarelankaandiegang.MaarSykoms

salskielikwees,soosdieHEREselfgesênie:"Wantsoosdieweerlig

Page 2: Omsendbrief 2018 YearEnd

2

uitdieoosteuitslaanentotindiewesteskyn,sosalookdiekomsvan die Seun van die mens wees" (Matt. 24:27). Dit sal in 'noomblik geskied, "... in 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laastebasuin ...die dode sal onverganklik opgewekword; en ons salveranderword"(1Kor.15:52).Paulus het in verskillende briewe presies beskryf hoe hierdie

grootgebeurtenis salplaasvindenwatvooraf sal geskied.Aldieapostels het in hulle briewe verwys na die wederkoms vanChristus. In1Thessalonisense5:23bringdie apostel die kwessietot 'n slotsomenbeklemtoonnog ‘nmaal:"EnmagHy,dieGodvandievrede,jullevolkomeheiligmaak,enmagjullegeesensielen liggaamgeheelenalonberispelikbewaarwordbydiewederkomsvanonseHEREJesusChristus!"

Inons tydhetdiemanvanGod,WilliamBranham,1,400keermeldinggemaakvandievoorbereidingvandieBruidvanChristus,indieligvandiewegraping.Hyhetditgedoenin‘ndirekteopdragvan die HERE. Deur die besondere bedieningmoet alles in dieGemeenteeersherstelwordenteruggeplaaswordnasyregtestand.Dit isdiebeloftevironstyd,"Jesusantwoordensêvirhullegesê:Diswaar,Eliakomeersensalallesherstel" (Matt.17:11;Mark.9:12).My verkondiging in die vele jare vanmy bediening, gaan oor

hierdiebelangrikstegebeurtenisaandieeindevandiegenadetyd.Soosmet allebybelse leerstellings, laat ekookmethierdie temaslegsditgeldigis,watindieBybelgeskryfstaan.Ekverwerpalleinterpretasiestensterkste.Dietydisgoedgevorderd,diebeloofdewederkoms(Joh.14)vanonsHEREenVerlosser isbaienaby.Ditgaannouoordievolleherstelling,opdiebybelsegrondslagendievoorbereiding in geloof en gehoorsaamheid, tot die glorie-rykedagvanChristus(Fil.1:6).Paulus,watdieWoordinopdragvanGodverkondighet,hetdie

gelowiges in Filippi toegeroep: "…deurdat julle dieWoord vandieLewevasvou,mytot‘nroemteendiedagvanChristus,dateknie verniet geloop of verniet gearbei het nie" (Fil 2:16). Ekmaak

Page 3: Omsendbrief 2018 YearEnd

3

ooknoudieselfdeberoepopallebybelse gelowiges in alle volkeentalewatinopdragvanGodoptree.InOpenbaring19:7singdieweggevoerdeskare:"Laatonsbly

weesenonsverheugenaanHomdieheerlikheidgee,wantdiebruilof van die Lam het gekom en Sy vrou het haar gereedgemaak ...". In Matthéüs 25:10 sê: "... en die (maagde) watgereedwas,hetsaammethomingegaannadiebruilof,endiedeurisgesluit".Onsleefindiebelangrikstetydperkvoordietweedekomsvan

Christus. Daarom moet dit weer en weer gesê word, sodat alleware bybelse gelowiges dit kan hoor en glo: Op die 11de Junie,1933, het iets besonders gebeur: Toe die jong predikerWilliamBranhamsyeerstedoopindieOhio-rivierdoen,komdaartoe 'nbrullende geluid uit die hemel en ‘n bonatuurlike ligwolk hetneergedaal, sigbaar vir almal. Toe klink daar 'n geweldige stem:"Soos Johannes die Doper gestuur was om die eerste komsvan Christus vooruit te gaan, word jy met 'n boodskapgestuurwatdietweedekomsvanChristusvooruitsalgaan".AgtienkeerhetBroederBranhaminverskillendeprekenahierdiebonatuurlikegebeurtenisverwysenhetbeklemtoon:"Niedatekdie voorloper is nie, maar die boodskap sal die voorloperwees".Die oorspronklike orde en bewoording het die Branham-

aanbidders later heeltemal verwring in die VSA deur dit só teskryf:"SoosJohannesdieDopergestuurwasomdieeerstekomsvanChristusvooruittegaan,saljydietweedekomsvanChristusvooruitgaan".Die man wat deur God gestuur was, het al die bybelse

leerstellings, ja, hy het die hele raad van God verkondig, sodatalles in die Gemeente van Jesus Christus teruggekeer is na dieoorspronklikestand.HyhetdaaropgewysdatdieEen,ewigeGod,Homself,vironsverlossing,geopenbaarhetasVaderindiehemel,in sy eniggebore Seun op aarde en deur die Heilige Gees in SyGemeente. God was in Christus en het die wêreld met Homselfversoen(2Kor.5:19;1Tim.3:16).

Page 4: Omsendbrief 2018 YearEnd

4

BroederBranhamhetdievolleevangeliesoosPetrusenPaulusverkondig; Hy het die sendingsopdrag uit Matthéüs 28 vers 19,waar dit gaan oor die Naam waarin daar gedoop moet word,Markus16vers16,waarditgaanoordiegeloofenLukas24vers47,waarditgaanoordievergifnisvansondes,behoorlikverstaan.HyhetdievergifnisvansondesdeurdieofferbloedvanChristusgepreek endiewat geglo het, gedoop, net soosPetrus dit onderdieleidingvandieHeiligeGeesgestelhetopdiedagvanPinkster,in sy eerste preek: "Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoopword indienaamvan JesusChristus tot vergewingvan sondes ...".3,000 het geglo na die eerste preek, wat die uitstorting van dieGeesgevolghetenhethulselflaatdoop(Hand.2:41).Alle gelowig-gewordenes, hetsy Jode, Samaritane of heidene,

wasaandiebeginindievroeëGemeentegedoopindienaamvandieHEREJesusChristus(Hand.8:16;10:48).OokdiedissipelsvanJohannes die Doperwas so doop: "En toehulledithoor, is hullegedoop in die Naam van die HERE Jesus" (Hand. 19:5). DieTrinitariese doopformule is heeltemal vreemdaandieBybel; ditdateeruitdie4deeeuengaanterugnaAthanasius.

SpesialeTyd-vakke

Op 24 Desember 1965 het 'n geseënde tydvak tot 'n eindegekom: die HERE God het Sy dienskneg en profeet na Homselfgeneem.Gevulmethartseer, het ekdie begrafnis bygewoonwatopPaasmaandag11April,1966,plaasgevindhet.Naaldie traneendiepedroefheid,het'nstemherhaaldelikinmyhartgesê:"Nouhet jou tyd aangebreek om te gaan van stad tot stad, om dieWoord te verkondig en die geestelike voedsel uit te deel". Toeweetekdatdietydaangebreekhet.

In April 1966 het 'n nuwe tydvak begin;mens kan ook sê: 'nvoortsetting.Maar,hoetogdannou?InopdragvandieHEREself,hetekdiebroedersinJeffersonvilleop12en13April,nétnadiebegrafnis, bymekaar geroep. My hoofdoel was dat die band-opnames van die preke, uitgeskryf moes word sodat dit ook inander tale vertaal kon word. Roy Borders, wat die private

Page 5: Omsendbrief 2018 YearEnd

5

sekretarisvanBroederBranhamwasenwieekbekendmeewas,was toe opdrag gegee vir die opstel van die drukkery. So het‘SpokenWordPublications’opdiebeengekom.As die getroue HERE nie sy dienskneg, William Branham, in

Jeffersonvilleop11Junie1933gehadhetnie,souonsniksvan'nboodskap gehoor het nie. As die getroueHERE nie sy dienskneg,EwaldFrank,inApril1966inJeffersonvillegehadhetnie,soudiewêreldnooitdieBoodskapervaarhetnie.In1973hetek, saammetonskerkleierenouderling,Broeder

LeonhardRussenBroederErichSchwill,gereisna Jeffersonville.DiebroedersdaarhetonsdieplekgewysopdieOhio-rivier,waarBroeder Branham besig was om te doop toe die bonatuurlikegebeurhet.Onshetookdie‘BranhamTabernacle’endie‘SpokenWordPublications’-geboubesoek.Joseph, die jongste seun van Broeder Branham, was in April

1966 maar net 11 jaar oud. Hy het in 1980 ‘Spoken WordPublications’hernoemtot‘VoiceofGod,Inc.’.TeendaardietydhetekmeerasdiehelftevandiewêreldalmetdieWoord-Boodskapbereik. Om 'n goddelike opdrag uit te voer, moet jy vooraf 'ndirekteroepingensendingontvanghet.EksêditvoordieHEREGod:Dieoomblikwanneerdiestemvan

die sewende basuin-engel in Openbaring 10 vers 7 as die "stemvan God" verklaarword, is dit die begin van die vergoddelikingvanprofete.InOpenbaring10vers7isdaargeenmeldingvandiestemvanGodnie.Openbaring8en9 toondie sesbasuin-engelewathuloordeleoordieaardebring.InOpenbaring10vers7vindons die aankondiging, dit wat sal gebeur wanneer die sewendeengel die basuin blaas; dan sal die verborgenheid van God vol-bringwees,soosHyaanSydiensknegteenprofeteverkondighet.

InOpenbaring11,nadatdietweegetuieshulbedieningvoltooihetendietempelgebouengemeetis,blaasdiesewendeengeldiebasuin enworddiekoninglikeheerskappyuitgeroep: "Endiese-wendeengel(soosinhoofstuk10vers7aangekondig)hetgeblaas,endaarwasgrootstemmeindiehemelwatsê:"Diekoninkrykevandie wêreld het die eiendom van onse HERE geword en van sy

Page 6: Omsendbrief 2018 YearEnd

6

Christus, enHy sal as Koning heers tot in alle ewigheid!" (Openb.11:15).Amen.Alles wat vanaf Openbaring hoofstuk 6 in die seëls en in die

anderhoofstukkeaangemeldword,isnogindietoekoms.BroederBranhamhetgesêdatalleswat indie6deen7deseëls staan, indie verdrukkingstyd val. Openbaring 10 berig oor wat gaangebeurwanneerdieHEREasdieEngelvandieVerbondSyvoeteop land en see sit. Slegs dan, (nie 1963 nie) – "… toe die sewedonderslaehulstemmelaathoorhet...endieengel…hetsyhandnadiehemelopgehefenhyhetgesweer..."(verse4-6).VolgensDaniël12vers7saldaarnadiesweringnog3½jaarweestotdieeindevan daardie tydperk.Openbaring 10 vers 7 bly staan in dieenkelvoud vir altyd. Broeder Branham het altyd van dieverborgenhede van God gepraat. Paulus het dit ook gedoen:"So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus enbedienaarsvandieverborgenhedevanGod"(1Kor.4:1).DieverborgenheidvanGodisJesusChristus,onseHERE.Die

Apostelhetnog‘nkeerbeklemtoon:"Dathullehartevertroosmagword, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot allerykdom van die volle versekerheid van insig, om dieverborgenheid te leerkenvanGod…Hierdieverborgenheid isChristus, inwiealdie skatte vanwysheid enkennis verborgeis"(Kol.2:2–oorspronklik).InFebruarie,1980,wasekinMarseillevirdieeerstekeergevra

oor die sewe donderslae van Openbaring 10. Ek het nie ‘nantwoordgehadnie,maardievolgendeoggendhetdieHEREmytoegeroepmet'ngebiedendestem:"Mydienskneg,staanopenlees 2Timótheüs 4". Niemand kan hom voorstel wat op sulkeoomblikke binne ‘n mens aangaan nie. Die getroue HERE hethierdiewoordeaanmypersoonlikgerig.Toeekdieteksgeleeshet:"...verkondigdieWoord,houaantydigenontydig;weerlê,bestraf,vermaaninallelankmoedigheidenlering..."(v.2),hetekbesefdatdaarniksoordie sewedonderslae geskrywe isnie;daaromkandaarookniksdaaroorgepreekwordnie.

Page 7: Omsendbrief 2018 YearEnd

7

My opdrag is om alleen die geskreweWoord te verkondig. IndieeerstedrieversevanOpenbaring1leesons:"Saligishywatdiewoordevandieprofesieleesendiewatdithoorenbewaarwat daarin geskrywe is, want die tyd is naby" (v.3). BroederBranham het die omtrent 150 keer die laaste vier verse vanOpenbaring22beklemtoon.WiebydiegeskreweWoordbyvoegofwegneem,sedeelwordvandieboomvandieleweweggeneem.Daarom het hy gesê: "Moet dit nie aanvaar, as dit nie in dieBybelgeskryfisnie".Elkepredikermoet2Timothéüs4baieversigtig leesenkykof

vers2vantoepassingisophom,wanthymoetnetGodseWoordpreek,enofverse3en4waarisenhymenslikefabelsverkondig.WienieelkewoordvanGodrespekteernie,isdaartoeveroordeelomsyeieinterpretasiesenvalseleringeteglo(2Thes.2:10-12).Ekkorrigeerniedieprofeetnie,maarditismyheiligeplig,om

alleswathygesêhetmetverwysingnaGodseplanvanverlossing,korrekindieHeiligeSkrifteplaas.Almalwathullenetophomensy aanhalings beroep, moet ek sê wat Petrus aangaande diebriewe van Paulus geskryf het: "… soos ons geliefde broeder ookmetdiewysheidwataanhomgegee is,aan jullegeskryfhet, inaldie briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge waarvan,sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde enonvastemenseverdraaihet,netsoosdieanderSkriftetothuleieverderf"(2Pt3:16).BroederBranhamhetditwatnogtoekomstigis,dikwelsindie

verledetydsvormdaargestel.Maarsoisdiehelebybelseprofesie.Johannes het alles op die eiland Patmos gesien asof dit alreedsgebeur het.Maar die geestelik-onkundiges verdraai die stellingstotdieondergangvanhulluisteraars.

Van Johannes die Doper het onse HERE getuig, dat Hy meerwas as 'n profeet,maar niemeer as 'nmens nie. "Maarwathetjulle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, ek sê vir julle, ook baiemeeras'nprofeet!".EndanbeklemtoononseHERE:"Wantditishyvanwiedaargeskryweis:Kyk,Ekstuurmyboodskappervooruaangesig,wat uweg voorU uit sal regmaak" (Matt. 11:9-10).

Page 8: Omsendbrief 2018 YearEnd

8

DieselfdegetuigonsoordiewoordevanWilliamBranham,dataldieapostelsdiewederkomsvandieHEREaangekondighet,maarWilliamBranhamhet die direkte opdrag ontvang, die boodskap,watdiewederkomsvanChristusvooruitgaan.Togwashynetmens,'nmanvanafGodgestuur.Dieonfeilbare

en volmaakte, was die goddelike visie en profetiese bediening.Maar as mens het hy soms gestaan onder sekere indrukke enverwagtinge.Hyhetheengegaanmetdieveronderstellingdatalleswat hy in 1933 in visioene getoon was, teen 1977 vervul souword. Daarom het die Branham-fanatisie die lering versprei datallesby1977saleindigendieWegrapingsalplaasvind.Maartogblyditdatniemanddiedagnieenuurkennie.

O,diedieptevandierykdomenwysheidendiekennisvanGod!HoeondeurgrondelikisSy

oordeleenonnaspeurlikSyweë!

Tot eer van God kan ek getuig van wat Hy my deur genadegeskenkhet.Presies70jaargeledehetekmybekeringervaarenhet ek my lewe aan die HERE toegewy. Dit was toe die eerstetentmissie in Junie, 1948, net na die Tweede Wêreldoorlog,plaasgevind het, waar ek Jesus Christus as my Verlosseraangeneem het. Presies vier weke vroeër, op 14 Mei, 1948, hetDavid Ben-Gurion die stigtings-proklamasie van die staat vanIsraelaangekondig.BydieinternasionalePinkster-konferensieinHamburginJunie,

1949,hetekdiedopingmetdieHeiligeGeesontvang.InAugustus,1955,hetekinKarlsruhevirdieeerstekeerdievergaderingsvanbroederBranhammeegeleweenopMaandag,15Augustus,1955,hetekmyeerstepersoonlikeontmoetingmethomgehad.Op12Junie, 1958, inDallas, Texas, het ek die geleentheid gekry om 'nbreedvoerigegesprekmethomtehet.Op2April,1962,hetekdiebonatuurlike ervaring van my beroepinging tot die bedieningbeleef.Veralsedertdié tydekkansê: "My lewewas indiediensvanmyHERE,instedenabyeninlandevêr".

Page 9: Omsendbrief 2018 YearEnd

9

Oor die oorweldigende ervaring van 2 April, 1962, het ekalreeds verskeie kere gerapporteer. Hier moet weer meldinggemaak word van wat in Desember, 1962, gebeur het. Ek hettelefoniesmetbroederBranhamooreengekomom'npersoonlikeontmoeting vroeg in Desember in Jeffersonville te hetmet hom.OpSondag,2Desemberhetekgaansit tussendieaanbidders indie Branham Tabernacle. Toe pastoor Neville die gemeente vraomoptestaanvirgebed,hetBroederHickersonin 'n luidestemuitgeskree: "So spreek dieHereHERE:My seun Frank, jy het nietevergeefsdieseeoorgesteeknie.Moeniemoedelooswordomdatjy gister nie my profeet ontmoet het nie. Jy gaan hom môreontmoetenhysaljouallessêwatopjouhartis".Inalbeivergaderingswaarinek teenwoordigwas,hetPastoor

Nevillemyopgeroepomdiegemeentetoetespreek.Tweekeerisektoegelaatomvanafdieselfdepreekstoeltepreekwaarvandaandieprofeetsyboodskappegebringhet.Dit het toe gebeurnet soosbroederHickerson indie profesie

gesêhet:broederBranhamhetmydieMaandagbydiehotelgaanhaalenonshet 'npaaruursaamingesprekverkeer.Indieteen-woordigheid van twee broeders, Fred Sothman en BanksWood,hetdieprofeetdiewoordeherhaalwatdieHEREop2April,1962,metmygepraathet.Hyhetmyverteldatdiehongersnoodniemetaardsevoedselverbandhounie,soosekgedinkhetnie,maarmetdiegeestelikevoedsel,watekmoetuitdeel.BroederBranhamhetdeuropenbaringmyberoepingingbevestigendiebrandendevraebeantwoord.Aandieeindehethyletterlikgesê:"BroederFrank,wag met die uitdeling van die voedsel totdat jy die resdaarvankry,watdaarbybehoort".DieresisvervatindieprekeoordieseweseëlsvanafMaart1963totdie laastepreekvandiemanvanGodinDesember,1965,watallesnamytoegestuurwas.Eerstoekondaarmetdieuitdeelvandievoedselbeginword.Die verspreiding van die geestelike voedsel moet altyd die

proklamasievandiegeskreweWoordbehels."Kyk,daarkomdae,spreek die Here HERE, dat Ek ‘n honger in die land stuur, nie 'nhonger na brood nie en nie 'n dors na water nie, maar om die

Page 10: Omsendbrief 2018 YearEnd

10

woorde van die HERE te hoor" (Amos 8:11). Die HERE het gesê:"Daarisgeskrywe:diemenssalnievanbroodalleenlewenie,maarvanelkewoordwatdeurdiemondvanGoduitgaan"(Matt.4:4).Virmyisdieroepingtotdiebedieningsobelangriksoostoedie

HERE met Abraham gepraat het in Génesis 12, met Moses inExodus3enmetJosuainhoofstuk1,soosmetJohannesdieDoperinLukas3,metPaulusinHandelinge9enmetbroederBranhamop11 Junie, 1933 en op7Mei, 1946. Elke goddelike roeping ensendingwas en is verbindmet die plan van verlossing vanGod."Voorwaar,voorwaarEksêvir julle,wie iemandontvangwatEkstuur,ontvangMy;enwieMyontvang,ontvangHomwatMygestuurhet"(Joh.13:20).Toe kom Sondag 19 September, 1976,waar die getroueHERE

die opdrag wat Hy my gegee het, bybels toegewys het: "MyDienskneg,ekhet jouaangestelvolgensMatthéüs24:45-47,omdievoedselopdieregtetyduittedeel".

BroederBranhamseeerstedoopindieOhio-rivierop11Junie,1933

Page 11: Omsendbrief 2018 YearEnd

11

Veertig jaar laterhet ek saam metBroeder Russ enBroeder Schwill dieplek waar die HEREop11Junie,1933,indie bonatuurlikeWolk van lig voorduisende mense af-gekom het en aanbroederBranhamsyopdrag meegedeelhet.

In Jeffersonville hetons ook gesoek“Spoken_Word_Pub-ications” besoek,wat deur BroederRoy Borders opge-bouengeleiwas.Hywas tot by dieheengaan van Br.Branham sy privaatsekretaris.

(vanlinks:Br.Frank,Br.Borders,Br.Russ,Br.Schwill)

Page 12: Omsendbrief 2018 YearEnd

12

In Desember 1962was ek twee keertoegelaat om vanafdie preekstoel in dieBranham Tabernakelin Jeffersonville tepraat, waar broederBranham sy belang-rikste preke gehouhet.

Broeder Branham net voor syheengaan met sy jongste SeunJosef.In 1980 het Josef “Spoken WordPublications” oorgeneem en dienaam verander na “Voice of GodRecordings,Inc.”.

Page 13: Omsendbrief 2018 YearEnd

13

BroederBranhamseBybel,sooshyditinDesember1965gelaathet

(DavidBen-GurionleesdieonafhanklikheidsverklaringvandiestaatIsrael)

Page 14: Omsendbrief 2018 YearEnd

14

"WantdieHEREsalHomoorJakobontferm,enHysalIsraelnogverkiesenhulleinhullandlaatvestig"(Jes.14:1)."HywatIsraelverstrooihet,salhomvergaderenhombewaaksoos'nherdersykudde"(Jer.31:10)."So spreek die Here HERE: Ek sal julle bymekaarmaak uit dievolkeen julleversameluitdie landewaarin julleverstrooi is,enEksalaanjulledielandIsraelgee"(Ese.11:17)."EndieHEREsalbesitneemvanJudaassyerfdeelopdieheiligegrondenJerusalemweerverkies"(Sag.2:12)."En leer van die vyeboom (Hos. 9:10) hierdie gelykenis:wanneer sy takal sagword en syblareuitbot,weet julledatdiesomernabyis"(Matt.24:32).Broeder Branham het in 'n visioen gesien hoe hy die verskil-

lendelewensmiddelein'nlaaistoor.Hyhetdaaroorgepraatop1April en 30 Desember, 1962. Aan my is die goddelike opdraggegeeomdieopgestoordevoedselvoorbereidopdietafelvandieHEREaandievolkvanGod tegee.Allebroederswêreldwyddeeldieselfde geestelike voedsel uit, deur die openbaarde Woord teverkondig.

DieouTaktiekvanSatan

Virons isditmoeilikomtedinkhoeditmoontlikwasdatdieaartsengel,die seunvandiedageraad,homselfkonverhef indiehemel.Hywousyeietroonbydieplekvansamekomsoprig,wouhomself aandieAllerhoogstegelykstel (Jesaja14vanafvers12).Metsy"Ekwil...Ekwil...",hethysyeieval,syeielotbeantwoord,en die aartsvyand van God en die vyand van alle gelowigesgeword.Hyhetaldieengelewathomgevolghet,meegesleur. InOpenbaring12verse7-9wordonsverteldatdie laastegeveg indie hemel plaasvind: "En daar het oorlog in die hemel gekom:Migaelensyengelehetoorloggevoerteendiedraak;endiedraakensyengelehetoorloggevoer;enhullekonnieoorwinnieenhulle

Page 15: Omsendbrief 2018 YearEnd

15

plekwas indiehemelniemeer te vindenie.Endiegrootdraak isneergewerp, die ou slang, wat genoemword "duiwel" en "Satan",wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en syengeleissaammethomneergewerp".Dit is ook niemaklik vir ons om te verstaan hoedat Satan ná

die opstand in die hemel en sy val as teëstander van God, syplan voortgesit het op die aarde en die val van diemens in dietuin vanEden teweeggebringhet. BroederBranhamhet dikwelsdaaroor gepraat, ook in die sewende seël.Wie kan dit verstaandatdieHEREGod,wieindietuinvanEdengewandelhet,toegelaathet dat Satan, die ou slang, Eva betrek het in 'n gesprek en laattwyfelhetoordiewoordevanGod: "Isditook sodatGodgesêhet…?"

DieoombliktoeEvanahomluisterenSatandaaringeslaaghetomtwyfeltesaaioorwatGodaanAdamgesêhet,hetditgebeur.DitishoeSatankonseevieroordieWoord,hetbroederBranhambeklemtoon. Verder het hy gesê: Ongeloof is die eintlike sonde,watalleanderoortredingsveroorsaak.WienieglowatdieHEREGodgesêhetnie,isveroordeeldaartoeomSatanseleuenteglo.BroederBranhamwouop24Desember1965oordie"Trialof

the Serpent" (Spoor van die Slang) preek en het aantekeningedaaroor gemaak, maar het daardieselfde dag heengegaan. Dieslanghetaandiebeginmetlistigheidenverleidinggewerkendieslanghieraandieeindedoendieselfde.DieverleidingvanEvahetonder die toegelate wil van God geskied, sodat die plan vanverlossinginGodsevolmaaktewilgerealiseerkonword.NadatsyverleiwashetsyAdamonderhaarinvloedgebringenhomindiesondevalingesleep.Dietweefundamenteel-verskillendesadewasinKainenAbelgeopenbaar;dievyandskapwasopgerig.TogkonGodseplanvanverlossingnetopdaardiemanierbekragtigword.Direk daarna het die HERE God die belofte gegee dat diegoddelikesaaddeurdievrousalkomendieslangsekopsalvermorsel (Gen. 3:15). Toe volg die skuldaanwysing aanAdam: "Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou!"(v.17).

Page 16: Omsendbrief 2018 YearEnd

16

Ongelukkighetonsaandieeindevandie1970'sookhierSatan,die ou slang, sien insluip met die gawe van waarsêery. Die "SoSpreekdieHERE,Mydienskneg...",hethyveranderna"Sospreek'nvrou...".DieopdragvandieHEREaanSydiensknegop2April,1962,wordintwyfelgetrek.WatindieTuinvanEdengebeurhet,word nou herhaal: "Het dieHEREwerklikmet hom gepraat?…".Maarnet soosditwasmetKainenAbel,komdie tweesadeookhiervoor.Onder die direkte invloed van die slang, met listigheid en

argumente,wasditluidversprei:"DieHEREhetgladniemethomgepraatnie".Dieplaaslikegemeentewasvernietig.Diegelowigesin die Eind-Tyd boodskap wêreldwyd is met verleiding wegge-voer.

Wie kan dit vat? Op 16 Junie, 1979, het die HERE Godmet 'nkwaai donderslag, dieselfde nege woorde gepraat soos sesduisend jaargelede, indie tuinvanEden: "Omdat jynadiestemjoune vrou geluister het!" (in Duits). Die toegelate wil van GodmoesookhiergebeursodatdievolmaaktewilvanGodnouindiewaaragtigegelowigeskangeskied.WatindiehemelenindietuinvanEdengebeurhet,isveragter

ons.Maarwatmetonsgebeurhet,hetonshardgetref.Daarhettwee verskillende geestelike sade ontstaan: die een glo in diegoddelikeopdrag,dieanderveragditenspotdaarmee.Aldiegenewatonderdieverkeerdeinvloedis,hetdiehuisvanaanbiddingindiesending-sentrumvanafMei,1979,totvandagtoe,nognieweerbetreenie.Weereensgaanditoordietweesade.Enersydswordgeglodat

dieHERE selfhierdieheilsgeskiedkundigeopdragdeur 'ndirekteroeping gegee het, wat oor meer as 'n halwe eeu wêreldwyduitgevoeris.Dieanderblybydielering,datditniedieboodskapisnie, maar die profeet wat die tweede koms van Christusvooruitgaanenverwagdathyweersalkomensybedieningin'ntentsalvoltooi.Sy unieke bediening, wat ek persoonlik ervaar het, was 'n

herhalingvanwat indiebedieningvanonseHEREgebeurhet.So

Page 17: Omsendbrief 2018 YearEnd

17

hetBroederBranhamherhaaldelikdiegesprekvandieHEREmetAbrahaminGenesis18beklemtoonenhetopJohannes5vers19heengewys. Maar nou word die profeet deur die dwaalleringeverheerlik,totafgodediens,watrondomhomgemaakword.Hullemis dit wat God tans doen, deur die draer van die Woord-boodskapteverwerp.DaardeurmaakhulledieHEREself,wiedieroepinggegeehet,endieprofeet,wieditbevestighet, leuenaars.God praat met diesulkes: "Kyk dan, julle veragters, en weesverwonderd en verdwyn!WantEkgaan iets in julle daedoen, ietswat julle sekerliknie sal gloas iemand julledit vertelnie" (Hand.13:41).In Efésiërs 6 word ons versoek: "Trek die volle wapenrusting

van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van dieduiwel.Wantonsworstelstryd isnie teenvlees enbloednie,maarteendieowerhede,teendiemagte,teendiewêreldheersersvandieduisternisvanhierdieeeu, teendiebosegeeste indie lug"(vv. 11-12).Elkeversinhierdiehoofstukis'nbelangrikeoproepwatonsagopmoetslaanengehoorsaam."En neemaandie helm van verlossingen die swaard van die

Gees—dit isdieWoordvanGod" (v.17).DieapostelhetnadieWoord van God in die geestelike stryd as die "Swaard van dieGees"verwys.Hyhetdiegelowigesgeroep totgebedvirmekaaren in die 19de vers ons selfs herinner aan die voorbidding: "...sodat‘nwoordmygegeemagwordasekmymondoopmaak,ommet vrymoedigheid die verborgenheid van die evangeliebekendtemaak...".InOpenb.12:10-11leesonsvandieweggeraapteoorwinnaars-

skare:"Toehoorek 'ngrootstemindiehemelsê:NouhetdieheilendiekragendiekoningsskapdieeiendomvanonseGodgeword,endiemagvansyChristus;wantdieaanklaervanonsbroedersisneergewerp,hywathulleaanklaagvooronseGod,dag en nag. En hulle het hom oorwin deur die bloed van dieLamendeurdiewoordvanhullegetuienis,enhullehettotdiedoodtoehullelewenieliefgehadnie".

Page 18: Omsendbrief 2018 YearEnd

18

DieGenadevanGod

Met groot dankbaarheid kan ons die genade van God prys.Want ten spyte van al die ongelooflike laster en die opsetlikekarakter-sluipmoord sedert 1979, was die getroue HEREbarmhartig. Nie net in die plaaslike gemeente nie, maarwêreldwydwas die sendingwerkweer geseën.Met die gereeldeweeklikse byeenkomste, besoek twee–/driehonderdbroeders ensusters van oral in die omliggende omgewing af. Op die eerstenaweeek van elke maand kom tot 1,200 gelowiges uit die heleEuropa;selfsvanafdieverstelandevandieaardekomgelowigesomdieWoordvanGod tehoor.Die aanlynverbindingsmet onsbyeenkomste op die eerste naweek van elke maand het skerpgestyg indieafgelopetyd,sohetditduisendegewordvanaf172lande.DiebuitengewonebedieningvanbroederBranham is in1965

beëindig.Daarnahetdiegeseëndejarevan1966tot1979gevolg,ennoukykonsterugnabyna40jaarwaarinGodoponbegryplikewysemetonsis.Weet u hoe broeder Branham sy Huisbybel gelaat het? Dit lê

oop op sy lessenaar en dit op die laaste bladsy van Deuterono-mium, hoofstuk 34, en die eerste bladsy van Josua, hoofstuk 1.OnderMoseshetdieuittoguitdieEgiptieseslawernyplaasgevind,onder Josua het die intog na die beloofde land gebeur. Deur diebediening van broeder Branham het die uittog uit die slawernyvan denominasies begin, en nou ervaar ons die intog van diekindersvanGodinaldiebeloftes.BroederBranhamhet,toehyoordieSewendeSeëlgepreekhet,

in die laasteminute gebid: "Dan bid ek, HERE, dat umymoethelp.Ekbeginwegkwyn,HERE.Ekweetdatmydaeniemeerlank kan wees nie; daarom vra ek dat u my help. Laat mygetrou wees, eerlik en opreg, o HERE, sodat ek hierdieboodskapkandrasoveraswatditvirmytoegewysisomtedra.Enwanneerdie tydkomdatekmoetgaan,wanneerekbydiestroomkomwaardiegolwe inkom,OGod,magek in

Page 19: Omsendbrief 2018 YearEnd

19

staatweesomhierdieSwaard teoorhandigaan iemandwieeerlikdaarmeesalweesendiewaarheidvassalhou".Mag ek vra: Wie het die boodskap eerste na Wes- en Oos-

Europa,naAsiëenAfrika,ja,nadiehelewêrelduitgedra?IsdaariemandandersopaardewatdiestemvandieHEREgehooren'ngoddelike roepingontvanghet en ‘nheilsgeskiedkundigeopdraguitgevoer het? Almal wat van God is, hoor God se Woord (Joh.8:47)enbesefdatditdie laasteboodskapisvanuitroeping,her-stelling,afsonderingenvoorbereidingvoordiebaienabyweder-koms van Christus. Al die gelowiges wat nou 'n direkte opdraguitvoer, wat verband hou met God se plan van verlossing, hetgeseëndeoëomtesienengeseëndeoreomtehoor(Luk.10:23),ensalasdiegeseëndesvandieHEREaandiewegrapingdeelneem.

Broeder Branham het nie die boodskap na enige ander landegedranie,wantnadieopeningvandieSeëlsinMaart1963hethyin geen ander landemeer gepreek nie. Nou kan ek terugkyk navele jare, waarin ek, in direkte opdrag van God, die BybelseBoodskappersoonlikin165lande,inbaiestederegoordiewêreld— insluitendeMoskou,Beijing,KaïroenDamaskus—verkondighet.As‘nmensaldieTV-uitsendingsinsluit,hetekmeeras11,000preke gehou. Tans is daar steeds gereelde TV-programme watuitgesaaiwordin72landewaar10tot12miljoendithoor.Die HERE God het ook buitengewone genade gegee dat ek

broederBranhamseprekekonvertaal.Daarbykonekookaldieboeke,brosjuresenomsendbrieweskryf.Ekhetdietyduitgekoopenmetdiemaandeliksesendingsreisedie15miljoenlugmyl-merkoorskry.Neteensaakhetmydiepbedroef:datna1979ooral indiestedeverskeiesogenaamdeboodskap-gemeentesontstaanhet.Maar bybels is daar net een gemeente van die lewende God inenige stad. Al die ander is tuisgemaakte groepe wat onder dieinvloedvaneenman,huleie spesiale leerstellingsneerlê, terwylhulle hul in die algemeen op die profeet beroep. Paulus hetgewaarsku: "Ek vermaan julle, broeders, houhulle indieoog wattweedragenaanstootveroorsaakteendieleerwatjullegeleerhet,envermyhulle"(Rom.16:17).

Page 20: Omsendbrief 2018 YearEnd

20

GodSelfhetdiebedieningeindieGemeentegeplaas(Efé.4:11).Ookhierdie laasteopdraghetHy self bestem.AlleBroederswatweggedraaihet,gaanhuleieweëenveragdieWoord.Almalwendhulletotkwotasies,ensohetdiebaiegroepeontstaan.Virmyblydítgeldig,watgeskryfis:"Wantonshetniekunstigverdigtefabelsnagevolg toe ons julle die krag en koms van onse HERE JesusChristusbekendgemaakhetnie,maaronswasaanskouersvanSymajesteit;...Enonshetdieprofetiesewoordwatbaievasis,waaropjulletogmoetaggeesoos‘nlampwatin'ndonkerplekskyn, totdat die dag aanbreek en diemôrester opgaan in jouharte"(2Pet.1:16-19).Nieeenkeerhetek,inalhierdiejare,oorkwotasiesgeredeka-

welnie,maarnetdiewoordgepreek.Onsluisterenleesdieprekeenlaatditnetsoosditis.DiegetroueHEREsydankdatekmyselfop 2Timothéüs 4:17 kan beroep: "Maar die HERE hetmy byge-staan enmy kraggegee, sodat deurmydie predikingheelte-malvolbringkanwordenaldieheidenekandithoor;enekisuitdiebekvandieleeuverlos".Wêreldwyd bedien ons die uitverkorenes, diegene wie die

beloftes van God glo met die geestelike voedsel vir hierdie tyd.VandiegenewiedieHEREgestuurhet,hetHyduidelikgesê:"Wienajulleluister,luisternaMy;enwiejulleverwerp,verwerpMy;enwieMy verwerp, verwerp homwatMy gestuur het" (Luk. 10:16).Amen.Ditishoeditis.OnssienMatthéüs24vers14watletterlikvooronsoëvervul

word: "En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondigwordindiehelewêreldtot‘ngetuienisviraldienasies;endansaldieeindekom".Alle nasies – ditwas nognooit so nie. Enditmoet die ewig-

geldige,oorspronklikeevangeliewees:"Enekhet'nanderengelindiemiddel van die lug sien vlieg,met ‘n ewige evangelie om teverkondig aan die inwoners die aarde en aan alle nasies enstammeentaleenvolke"(Openb.14:6).

Page 21: Omsendbrief 2018 YearEnd

21

SlegsPerfekteLiefdeSalDaarIngaan

Luister tog, gelowiges van alle volke en stamme: Die bruide-gom,watselfdieWoordis,gaanslegs'nWoord-bruidopraap!Indie hemel sal net die Bruid wees wat in die bloed van die Lamgewasis,geheiligindieWoordvandieWaarheidenverseëlismetdie Gees. Nou het almal die laaste geleentheid om te besluit ofhullewildeelweesvandiewyseofdiedwasemaagde.DieWoordvironstydhetvanGoduitgegaanenonsnaGodteruggebring.DitsalinonsvoorspoedigweesinditwaartoeGodditgestuurhet:"...sosalmywoordweeswatuitmymonduitgaan:ditsalnieleegna My terugkeer nie, maar doen wat My behaag envoorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur" (Jes. 55:11)Amen.Amen.Al die profete, al die apostels, almal wat Hy gestuur het, het

hulle opdragte uitgevoer. Broeder Branham het gedoen soos hygebiedwasenekhetgedoenwatdiegetroueHEREmybeveelhetom te doen. Die Bruid is besig om terug in gelid te kom, soosbroeder Branham dit op 5 Julie, 1964 gesê het: "... in volkomeooreenstemmingmetdieWoord".InDesember,2018 sal ekmy85ste lewensjaar voltooi.Die tyd

vanmaandelikse reise is gelydelikbesig om tot ‘n einde te kom.Alleshetafgeneem:omteloop,sien,hoor;maarditwatindiehartgeskryfis,dieWoord,ditbly.Godsydankdataldiehuisgroepeengemeentes regoor diewêreld hoor, sien en ervaar,wat God noudoen.Ek dank u oor die helewêreld vir u gebede.Mag die getroue

Godualmalseënendieewig-geldigegeloof‘nrealiteitlaatword.So seker soos u die bybelse Boodskap glo, so seker sal u dievoleinding beleef en deelneem aan die wegraping. Ek dank myHERE,wiemyinJanuarie,1981,dieoorweldigendebelewenisvandiewegraping laat ervaarhet. Ja, ons sal saamweggevoerword."... want Hy volbring ‘n saak en verkort dit in geregtigheid,omdatdieHere ‘nsaakwatverkort is,opdieaardesaldoen"(Rom.9:28).

Page 22: Omsendbrief 2018 YearEnd

22

Dat ons geliefde broeder HelmutMiskys huistoe geroep is, isaan almal bekend. Ek wil hier beklemtoon dat ons geliefdebroeder,watop'nbuitengewonemanierdeurdieHEREgebruikengeseënwas;hetsyinsygesinofindiévansykinders,hetsyindieplaaslike gemeente, of in die sondagsskool, of dit by diejeugbyeenkomsteofindiePortugees-sprekendelandewas:Hyhetoral seëningsspore agtergelaat. Ons wens ons dierbare susterErikaMiskysendiehelegesin,Godsetroosenseëninge.BroederClaudioMiskyshetdiegeestelikeversorgingvandiegelowigesinBrasilië en die ander Portugees-sprekende lande oorgeneem—DanksyGod,wiehiervoorgesorghetomteversekerdatallessalvoortgaansoosdittotdusvergedoenwas.

Hierdie foto wat suster Erika Miskys aan ons verskaf het wysbroederHelmutMiskys inHavana,Kuba,opsysendinginMaart,2018.

Page 23: Omsendbrief 2018 YearEnd

23

Onswensuvirdieeindevandiejaarenookvirdievolgendejaar,‘n besondere seëning vanaf die Almagtige. Mag dit 'n jubiljaarwees (Lev. 25: 8-13; Luk 4: 16-21). Die getroue God seën ookalmalinallenasiesandtale.Onthoumyassebliefinugebede.

Hartlikedank.

GelewerinopdragvanGod.

Page 24: Omsendbrief 2018 YearEnd

Sou u belangstel om ons literatuur te ontvang, stuur gerus ‘n eposaan:

(inAfrikaansofEngels):[email protected]

Telefoon:+27-12-756-4504

(inEngelsofDuits):[email protected]:+49-2151/545151

U kan ook inskakel op die Internet vir onsmaandelikse uitsendingwatvalopdieeerstenaweekvanelkemaand:opdieSaterdagaandom19h30endieSondagoggendom10h00(Sentraal-EuropeseTyd).Hierdieuitsendingskangevolgwordinvyftienverskillendeinterna-sionale tale.Weesdeel vanGod seVerlossingsplan, soosdit nou invervullingis!

Onsisooksigbaaropyoutube.comonder“ApostolicPropheticBibleMinistry”

Internasionaletuisblad:http://www.freie-volksmission.de

©deurdieouteerenuitgewer–E.Frank